Gå direkt till innehållet
Boks vol soentjies
Boks vol soentjies
Spara

Boks vol soentjies

Författare:
Afrikaans
Läs i Adobe DRM-kompatibel e-boksläsareDen här e-boken är kopieringsskyddad med Adobe DRM vilket påverkar var du kan läsa den. Läs mer
<p>Al Celeste se aandag word in beslag geneem deur die restaurant wat sy pas oopgemaak het. En dit terwyl sy eintlik haar huwelik moet reël wat binnekort voltrek word. Hoe moet ’n meisie ook nou maak as haar verloofde vir ’n paar maande voor die huwelik oorsee is. Gelukkig is die aantreklike en sensitiewe man van die bloemistewinkel om die hoek meer as behulpsaam met meer as net die blomme. Maar dié uitkoms word ’n probleem omdat Celeste meer aan die bloemis as aan haar verloofde begin dink. En tydens hulle telefoonoproepe klink haar verloofde nie juis na ’n man wat nie kan wag om te trou nie. Moeilike tye is op hande ...</p>
Författare
Dina Botha
ISBN
9780799357899
Språk
Afrikaans
Utgivningsdatum
2012-12-01
Tillgängliga elektroniska format
  • Epub - Adobe DRM
Läs e-boken här
  • E-boksläsare i mobil/surfplatta
  • Läsplatta
  • Dator