Gå direkt till innehållet
Gestroop: 'n Bundel essays
Spara

Gestroop: 'n Bundel essays

Författare:
Afrikaans
In sy skets "Karoo" som Pieter Spaarwater sy bundel in een sin op wanneer hy skryf oor Doornkloof: "Doornkloof, waar klein dingetjies waarde het, en pretensie taboe is." En dis terselfdertyd, in 'n neutedop, die mens agter hierdie versameling soos ek hom die afgelope vyftig jaar leer ken het.As rubriekskrywer was hy oor die jare dikwels omstrede, soms skerp, soms vermaaklik, soms heeltemal stroomop. Nooit vervelig nie. En dieselfde geld hier. Die bundel maak nie van destyds se rubrieke gebruik nie omdat die onderwerpe vir so 'n dagbladkolom uiteraard baie tydgebonde is.In Gestroop word die leser op uiteenlopende en soms onverwagte paaie geneem, en soms gekonfronteer met verskynsels en gewaarwordinge waaroor gewoonlik skaars gefluister word. Maar hy is altyd onderhoudend, beredeneerd en op die man af.Die boek verdien 'n wye leespubliek. - Chris Barnard -
ISBN
9781502956446
Språk
Afrikaans
Vikt
118 gram
Utgivningsdatum
2014-11-01
Sidor
112