Hakutulokset: kom
yhteensä 18 hakutulosta
Wilhelmina Radebe kom tuis
Dié roerende roman was in 2011 naaswenner in LAPA se romankompetisie. Die leser ontmoet Wilhelmina in 1984 in Sebokeng as ’n skerpsinnige, wyse en enigmatiese een-en-tagtigjarige …
Voor die donker kom
Sewentien jaar gelede is Katrien en haar gesin gedwing om Kleinplaas te verlaat. Nou behoort dit aan die magtige Swart-gesin. Katrien droom daarvan om die plaas weer te sien, asook …
As Jesus Kom, Hoe Sal Jy Weet Dit Is Regtig Jesus?
As Jesus kom, hoe sal jy weet dit is regtig Jesus? Hoe sal jy Jesus herken?Wat is die identifiseerbare teken wat sal bevestig "ja", dit is definitief JesusKom Jesus meer as een …
Om tot verhaal te kom
Deur elke dag te skryf - kan jy verhalend tot verhaal komProbeer sin maak met sinne wat nie wil sin maak nie. Dis die wese van skryfterapie – of journalling. En dis waarmee hierdie …
Saam Sal Ons Hierdeur Kom
'N VIS-Agtige, Letter-Eter Kom Kuier!
Hy Kom Met die Skoenlappers
Hoe kyk 'n mens terug na jou lewe en wens jy het 'n ander vurk in die pad geneem? Wat sou gebeur het as? As? In di diep ontroerende novelle toor die skrywer soos 'n alchemis van …
Klara kom tuis
Klara het nie presies geweet waarvoor sy haarself inlaat toe sy as baie jong vrou met Stefan trou nie. Sy was skaars terug van haar wittebrood toe sy gefrustreerd begin voel met …
Die Ooreenkoms
Hulle is pole uitmekaar, tog word Adam Rossouw, lid van Kaapstad se sosiale elite, en Petronel Cilliers, sanger in ’n grot van ’n kroeg, ná ’n nag van passie onherroeplik aan …
Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om ''n Christen te word
Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie ''n Bybel is nie.Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die "Mense van die Boek", …
Die Tuiskoms
Tien jaar gelede is Liz Aucamp van haar geboortedorp weggejaag. Nou moet sy terug en haar verlede in die oë kyk. Die leuens is groter, die geheime donkerder. Durf sy meer as net …
Liefde met ’n glimlag & Dans na die toekoms
Niemand dink aan romanse terwyl iemand in jou mond rondkrap nie. Maar Anandi se nuwe tandarts is nie ’n middeljarige oomie met vergete instrumente nie. Allesbehalwe. Hy is ’n jong …