Hakutulokset: is
yhteensä 85 hakutulosta
Op die plaas-emosiereeks: Tjoppie se hart is seer
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori …
Z is vir Zackie: Die pretpark
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en …
Die wereld is my drom
Vir kinders is die hele wereld ''n onweerstaanbare speelgrond wat smeek om pret te he. In die verblywende kindersboek, die wereld is my drom, is die pret dat Hudson dromme speel. …
Gister is lankal verby
Om sy voete teen die warm sand te beskerm, tel Lia ’n seun by die strand op en ontmoet sy mooie, maar moeilike pa, Viljé. Sy weet sy moet wegbly van hulle, maar die oulike seun …
Is dit veilig? (Afrikaans)
This title forms part of the Little Library programme, which consists of a Literacy Kit, Numeracy Kit and Life Skills Kit. These were developed to respond to a need for …
My boetie dink hy is Batman
Wat is erger as om jou ouma se toonnaels te knip? Is krokodille vir enige iets bang? En hoe lyk ’n gewone dag by ’n skool vir seerowers? Maak jou sitplekgordel vas vir nog ’n …
My ouma is ’n filmster
Rikus se ouma is anders as ander oumas. Sy het haar eie rockgroep, haar hare is groen gekleur en sy slaan ’n rol in ’n splinternuwe fliek los. Maar ’n filmstel kan soms ’n …
Haar naam is Ragel
Wat is die vinnigste?
Afrikaans - Hierdie boekie is deel van ons reeks 'prenteboeke' wat spesiaal geskep is vir ons klein maatjies tussen 2 en 5 jaar.Die boekies het eenvoudige storielyne met min teks …
Low Carb is Lekker Twee
Om laekoolhidraatmaaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Inè Reynierse, outeur van die topverkoper Low Carb is Lekker, bring alledaagse disse weer terug na die …
Vorms & Kleure vir Kinders Ingesluit is ses, vyf en agt kante
Dankie dat julle vir die jong kinders in julle lewens lees. As ouma en ma, het ek agter gekom ek leer kinders van basiese vorms en kleure. Ek is nie seker hoekom ek net daar gestop …
Die lewe is 'n storie
Hierdie is 'n nog 'n boek van Abel Botha met stories wat om verskeie kampvure vertel is. Maar anders as sy vorige boeke, gaan hierdie boek nie n t oor jag en die ver plekke nie, …