Hakutulokset: Kirjoja kirjailijalta Malene Breytenbach
yhteensä 20 hakutulosta
Verlore skatte
Tydens ʼn lewensgevaarlike en avontuurlike ekspedisie na die Amasone-reënwoud word Frances se lewe in ʼn totaal nuwe rigting gestuur ... Frances Wright, ’n botanis, en Riek …
Diamante in die stof
Toe François de Villiers Katharina vra om te trou, weet sy dis oor haar erfplaas. En toe hy die pad vat diamantvelde toe, is sy agterna. Twee keer. En besluit uiteindelik – langer …
Liefde genees
Dokter Madeline du Bois se man verkul haar met 'n verpleegster en sy besluit om die huwelik te beëindig. Sy doen aansoek vir 'n pos in die Kaap by die nuwe Jonkershoek-kliniek …
My ster jou ster
In Milan ontmoet Tatiana, ’n Suid-Afrikaanse sopraan, die aantreklike operaster, Igor Radonowski. Hy maak haar maak bene lam, maar sy vind uit dat hy getroud is. Sy moet sy …
My geliefde wag in Umbrië
As die enigste oorlewende erfgenaam van kinderlose alleenloper Contessa Gabriella di Bartolli, erf wynmaker Gabriella Armitage die wynplaas en herehuis in Umbrië, Italië. Die …
Toskane roep my hart
In Toskane ontmoet Daniela die kunstenaar Franco Farini die kleinseun van ''n oud-krygsgevangene in Suid-Afrika wat fresco’s teen die mure van haar droomkapel geskilder het. Hy is …
Maya en die operaster
Die aantreklike man wat in Maya se gastehuis tuisgaan, is toe nie wie hy sê hy is nie. Hy is wêreldberoemd. Maya is vasbeslote om nie een van die vroue te word wat voor hom swymel …
Lieflik vloei die Nyl
Misdaadskrywer, Senta Burger, se jongste roman verkoop goed. Sy besluit om ‘n blaaskans te neem en op ’n reis te gaan op die Nylrivier in Egipte. Saam met ’n klein eksklusiewe …
Skadumagte
’n Jong, roekelose joernalis ondersoek die moord van ’n regter. Dit lei haar na oud-Recces met griewe, oorlewingskampe, ’n geheime organisasie genaamd Die Beskermers, wraak, …
Die Professor en die Beterweter
Anton Bredell is aantreklik, beterweterig en professor Karin Kaltwasser se doktorale student. Sy leer ken Anton beter terwyl hulle in Egipte na ’n verlore prinses se graf soek. Sy …
Eiland van liefde
Kara is skaars aangestel as goewernante op ’n afgesonderde eiland, of sy het haar bedenkinge. Wynand Hartman, bekende skrywer en oud-oorlogkorrespondent, is stug, ontoeganklik. Die …