Sökt på: Sökresultat
totalt 66 träffar
Onder die Sterre
Dit is die somervakansie, en Mark sien uit daarna om 'n groot avontuur te he!Maar wanneer sy ma en pa aankondig dat die gesin gaan kamp, raak hy bang.Sal Mark sy vrees vir die …
Lemoenbloeisels vir Alma
Na 'n bedrogskandaal, vernederende televisie-onderhoud en egskeiding, vlug Alma Roux die natuur in en word 'n veldgids. Op Thabayengwe, waar sy 'n trop olifante help rehabiliteer, …
Sanri Steyn Omnibus 3
Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet …
Leer my ken
Marina wil so graag ’n sorgelose jeug hê, maar geld – of eerder die gebrek daaraan – staan in haar pad. Dan stap haar buurvrou se broer by haar lewe in… Riaan is ’n musikant en ’n …
Veilige hawe vir die hart
Paula Swart het baie empatie met die pasiënte by die kliniek waar sy ’n arbeidsterapeut is. Vir haar kollega se vriend Derick het sy egter nie ooghare nie, al het sy hom nog nie …
Romanza Nostalgie Bundel 1
In dié omnibus kry jy drie heerlike nostalgiese liefdesverhale deur van ons gewildstee Romanzaskrywers. Madelie Human skryf in Lank, donker en verleidelik oor Tessa wat in Herman …
Sondag steel jy my hart
Net vriende. Dis al wat hulle is, sweer Karabo en Will. En dis waar. So hulle is net pelle. Regtig. En pelle mag nie vryers word nie - dis algemene kennis. Behalwe vir die klein …
Hawe vir haar hart
Die volmaakte prentjie van Wendy se lewe spat aan skerwe toe haar verloofde erken hy is lief vir ’n ander man. Op die ingewing van die oomblik besluit sy om as skoonheidsdeskundige …
Luna Skitterster word gered
Om na 'n nuwe dorp en 'n nuwe skool te trek is nooit maklik nie, maar vir die skaam Nea is dit nog moeiliker. Dalk is Keisha se verjaarsdagpartytjie tog 'n nuwe begin - veral toe …
Liefde genees
Dokter Madeline du Bois se man verkul haar met 'n verpleegster en sy besluit om die huwelik te beëindig. Sy doen aansoek vir 'n pos in die Kaap by die nuwe Jonkershoek-kliniek …
Vlug van gister
Wat kos dit regtig om oor te begin?Met net die klere aan haar lyf vlug Emma uit die myndorp waar haar man haar vir jare afgepers, mishandel en byna doodgeslaan het. Maar waarheen …
Ek, jy en Hawaii
Nadat sy weens die eise van haar loopbaan en lewe byna uitbrand, neem Hanna 'n blaaskans in Hawaii. Daar ontmoet sy die charismatiese Richard, sakeman en mede-eienaar van 'n groep …