Sökt på: Böcker av Cecilia Steyn
totalt 13 träffar
Stoppelbaardsoene in Santorini
Isak Clarke en sy aangenome seun, daag onverwags ’n dag vroeër in Santorini op. Isak is gewoond om sy sin te kry, maar hy sal dit nie met Gita regkry nie. As hy nie net die mooiste …
Liefde is ’n spansport & Belliedans op die duine
Hy trek haar styf teen hom vas en hulle sit virbaie lank net so en drink hulle nuwe geluk in.Nou verstaan Lisa hoe belangrik so ’n spanbounaweek is.
Lea lief apies: Grypdiewe en gevaar
Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea en haar klasmaats is op pad na ’n primaatskuiling toe om vir ’n …
’n Wye, wye horison & Storieboekliefde
Stella herstel by die gastehuis Paradys ná die ontnugtering van haar huwelik. Chris kom ondersoek daar naby ’n vliegtuigongeluk en leer haar weer vertrou. Maar dan daag haar eksman …
’n Hart is net atome
’n Hart is net atome is a fantastic graphic novel by beloved teen romance writer Cecilia Steyn and illustrator Danielle Albertyn. Pho is a Chinese Afrikaans girl with an iron fist, …
Vrydag is ek verlief
Ella Olivia has some serious list-making skills and tries to plan her life down to a T, because she believes that all bad things happen on Fridays.After a ridiculous incident that …
Die Meisie Op die Dak
Estelle is skaam vir hulle nuwe huis. Sy wens die ding met haar pa het nooit gebeur nie. Sy wens sy hoef nie terug te gaan skool toe nie. Dan ontmoet Estelle vir Aiden. Aiden wat …
Saterdag val ek vir jou
Donker Delia, soos haar vriende haar noem, glo nie in die liefde nie. Sy bewaar haar hart veilig agter ysmure, nes die planeet Saturnus waarna haar geboortedag, Saterdag, vernoem …
Lea lief honde (2): Hik hik hoera!
Om diere te red, is in Lea se bloed! Lea en haar maats, Nikita en Hazel, is kliphard besig om gereed te maak vir die skool se groot honderatsheidskompetisie. Om dinge erger te …
Salf vir haar hart & Evan se pizza (RomanzaLiefde)
Salf vir haar hart ”“ Antoinette Venter Liezel het haar hart toegemaak, totdat haar buurman, Reghardt, met haar geliefde kat opdaag. Maak hy die skoenlappers in haar maag wakker? …
Lea lief uile: Muisvalle en maanmelkskommels
Hoe-hoe-hoekom gaan al die uile dood? Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Daar is ’n probleem in Lea-hulle …
Leisels na liefde
Olivia is ’n Jordaan en Markus is ’n Verhoef. Die vete tussen hul families laat die Montagues en Capulets soos vriende lyk. Maar wanneer hy haar sien, struikel sy hart en ruk iets …