Sökt på: Böcker av Elsa Winckler
totalt 58 träffar
Sonder bagasie
Lisa ontmoet haar nuwe baas voor sy weet wie hy is. Tot haar skande! Maar wat van sy hond en sy deurmekaar huis? Sy te blou oë en gespierde lyf is egter ’n groter probleem ...
Hoe Diep die Liefde Lê
Hierdie is ’n omnibus bestaande uit drie van Elsa Winckler se vorige Romanzas Waar liefde lê, Want daar’s skoenlappers en Heldergeel dag.
Die vroue van Kosmoslaan
Die vroue van Kosmoslaan vertel die stories van vyf uiteenlopende vroue. Ellie skryf kinderboeke en wens sy kan swanger raak en haar stories vir haar eie kind vertel. Ida Scholtz …
Altyd net jy
Vir ’n dekade lank pas Leah haar hart op en maak seker niemand kan haar seermaak nie. Maar binne ’n paar uur het Max deur al haar skanse gebreek, want hy ken haar beter as …
The Whisperer
Loving him could destroy her… High school teacher Cilla Stevens has always been different, especially in how she connects with animals. When she calms a stray dog during …
Heldergeel dag
Cara en haar vriendin Lana se broer Henry kon mekaar nog nooit verdra nie. Of is dit maar hoe mense optree wat eintlik van die begin af te veel van mekaar gehou het? Hulle storie …
Want hy praat tjoklits
Friede het ’n slegte stel met ’n branderplankryer afgetrap. Sy ontmoet vir Matthys die plaaslike deli se bakker. Daar’s allerhande vibrasies tussen hulle maar sien sy kans vir ’n …
By jou is dit anders
Trou en kinders kry is nie deel van prokureur Lelanie Walter se toekomsplanne nie, maak nie saak hoe lam Werner Steyn, Steynslanden se wynmaker, haar knieë met sy soene maak nie. …
Liefde vind ’n pad (Mega-Omnibus)
Elsa Winckler se eerste mega-omnibus! Liefde vind ’n pad is ’n samestelling van vier van gewilde Elsa Winckler se vorige Romanzas Perfekte formule, Liefde sonder voorbehoud, …
My groot liefde
Katryn is tevrede met haar lewe, totdat sy eendag opkyk en ’n groot blonde man met Chris Pine-blou oë in haar deli sien stap. Vir die eerste keer in jare spring haar hart regop met …
Kersfeeswonderwerk
Jess Faber is groot vriende met haar vriendin Sabella se swaer, die bekende sjef Erasmus Steyn. Sy is nie onbewus van hoe aantreklik hy is nie, maar sy is nie van plan om ooit te …
Sien jou in my drome
Biokinetikus Mina Strydom weet sy’s anders. Soos haar Ierse Ouma Wilhelmina, voel sy ook mense vir wie sy lief is, se pyn aan. Haar bekommernis oor haar ma, twee sussies en drie …