Sökt på: Böcker av Dina Botha
totalt 87 träffar
Boks vol soentjies
Celeste moet alleen reëlings tref vir haar huwelik wat op hande is terwyl haar verloofde ’n paar maande oorsee is. Gelukkig help die aantreklike man met die bloemistewinkel met …
Miljoenêr in ’n teekoppie
Selfs ’n model soos Abigail het probleme om ’n man te vind, want sy soek die regte man. En hy moenie aantreklik wees nie, want só ene is almal se man.
Doring In Haar Vlees
Annika Eksteen en Connor Volschenk ding mee om dieselfde huurkontrak. Die eienaar van die perseel kan nie besluit aan wie hy dit moet toeken nie en nooi albei om die Paasnaweek by …
Liewer as myself
Sy is nie te koop nie, al is dit vir ’n halfmiljoen rand!Stefanie de Villiers kry ’n onverwagse aanbod van haar kliënt, MadeleineEbersöhn, af: Sy moet met renjaer Emille Ebersöhn …
Bêre my soen
Jaybee en Maxwell moet met mekaar trou want die eenwording van hul twee familiename sal ’n ongeëwenaarde sakeryk skep. Ai, maar sy is verlief op ’n ander man, Will, wat sy pas …
Man met integriteit
Samantha, ’n joernalis, word onder valse voorwendsels die onweerstaanbare modeontwerper Streiger se assistent. Haar redakteur se opdrag was dat sy besonderhede oor hom moet uitvis …
Miljoenêr van harte
Robyn het nie veel erg aan die vyfsterhotel waarin sy onverwags moet tuisgaan nie, ook nie aan die kompetisie onder vroulike hotelgaste om die hoteleienaar se hart te wen nie. Al …
Suikersoetsonde
Zelda Fourie betrap haar man saam met sy minnares in hul slaapkamer, en haar hele lewe stort in duie. Met die hulp van haar prokureur begin sy weer haar lewe herbou.
Onweerstaanbare kok
Armand Retief is ’n statusbewuste snob. ’n Pyn. Hy beveel Reza rond, glo sy’s ’n kok. Hoe gaan sy hom sê sy’s een van hulle, sy weet van kook en koekbak niks, hy’s eintlik haar …
Ontwakende passie
Rooikop Celestine de Péronne kan wyn maak en perde teel, maar weet bitter min van mans. Sy wil Fransman Argonne de Lattre se hart wen, maar hy verkies vroue wat alles is en doen …
Soen ’n vreemdeling
Wat as ʼn wildvreemdeling die man van haar drome is? Gabrielle de Klerk gebruik die Kiss a Stranger-app om die laaste item op haar wenslysie vir haar matriekvakansie in Parys te …
Hand aan hand
Beeldskone Elzibi Nel, eks eerste prinses in ’n Mejuffrou Suid-Afrika kompetisie, het absoluut geen gemis in haar lewe nie. Sy is heeltemal gelukkig met haar vriende en haar …