Søkt på: Bøker av Jaco Jacobs
totalt 246 treff
Sal ’n skilpad op jou piepie? En ander gruwelike en grillerige vrae oor die natuur
EEUW! JIG! SIES! BLEG! Dis WALGLIK – maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU – hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL!Wat is ’n snotblom? Hoe groot was ’n T-rex se …
Krok en Dil Vlak 3 Boek 4
Krok en Dil ontmoet 'n nuwe maat. Hy hou van lees, net soos Krok. Hy hou van kosmaak, net soos Krok. Hy kan vinnig ry en toertjies op sy skaatsplank doen. Gaan hy dalk Krok se nuwe …
Krok en Dil Vlak 3 Boek 9
Dil ontdek iets waarvan hy baie hou ...Kolle! Kolle op sy klere, kolle op sy huis ...Hy maak selfs ''n winkel oop wat kolle verkoop. Kort voor lank is daar kolle net waar jy kyk! …
Hoendervleis: Grillerige stories en rympies
Kom slaap ’n nag lank in die spookkamer. Vind uit wat gebeur as jy ’n poets op ’n onnie soos Juffrou Grimbeek bak. Waag dit om ’n paar baie spesiale handskoene aan te trek. Ontdek …
Hoezit 5: Die wonderwêreld van voëls
Hoe kry party voëls dit reg om duisende kilometer te vlieg sonder om te verdwaal? Watter voël se oë is groter as sy brein? Hoe groot is die wêreld se kleinste voëlsoort? Met 48 …
CAPS Perfek
Blonde hare … Helderblou oë …’n Skitterwit glimlag … Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net ’n doodgewone ou. Hoe kan hy die …
Max die masjien
Wat sal jy doen as jy ’n week lank ’n rofstoeier as jou persoonlike lyfwag kan hê? Die skoolboelie ’n les lees? ’n Paar lesse neem sodat jy jou tweelingbroers op hul plek kan sit? …
Minki se skoolkonsert
Minki en haar maats is opgewonde oor die skoolkonsert wat voorlê. Hulle klas gaan Aspoestertjie opvoer, en dit gaan fantasties wees! Minki en Natalie is seker Lara gaan die hoofrol …
Krok en Dil Vlak 3 Boek 5
SuperDil is hier!Hy is groen en sterk en fiks.Hy skrik vir net mooi niks.Kan SuperDil regtig die wereld red?
Taking Selfies With a Sheep
A troublemaker about to get kicked out of school. An eccentric grandmother with a canary yellow Land Rover and a camera. A girl who loves books. A sheep that turns into an internet …