Søkt på: Bøker av Ilse Salzwedel
totalt 4 treff
Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee
Seerowers, kameelkoppe en chillies vir tee is ’n rusbankreis deur die wêreld vir die van ons wie se wanderlust nog nie tot uitbarsting gekom het nie. Dus, sit terug en kom kuier …
Onvertelde stories van Afrikaans
Waar pas die riel, swart Afrikaners en Boesmans in? Of die tannies van Touwsranten in die berge naby Wildernis en die Rehoboth Basters van die vlaktes van Namibië? Met hierdie boek …
Selna Visser: My hel in Dubai
Selna Visser wou in goeder trou ''n vreemdeling se horlosie, wat hy op Dubai se lughawe vergeet het, aan hom terugbesorg. Vir haar moeite het sy egter byna ''n maand in aanhouding …
Bloedsusters
Crime-Scene Clean-up is ''n maatskappy wat aan twee vroue behoort, wat met opgeleide spanne regoor Suid-Afrika tonele van plaasmoorde, gesinsmoorde en selfs selfmoorde - met …