Sökt på: onda boken
Vi gjorde istället en sökning på titeln onda boken vilket gav totalt 18 träffar
Alleen Onder Die Maan
Nadat die ekonomie amper in duie stort, word die Suid-Afrikaanse regering gedwing om die land met ''n buitelandse rekenaarstelsel te regeer. Die rekenaarstelsel werk op kunsmatige …
Suikersoetsonde
Zelda Fourie betrap haar man saam met sy minnares in hul slaapkamer, en haar hele lewe stort in duie. Met die hulp van haar prokureur begin sy weer haar lewe herbou.
Na hoër hoogtes & Juweel onder sy neus
“Jy sal ’n hartsman vind”. Hierdie woorde deur haar moeilikste kliënt klink vir Karli profeties. Maar toe sy Phillip Hartsman ontmoet is hy reeds iemand anders s’n. En wanneer hy …
Werfsonde
In Hillbrow, Berea en Doornfontein is die prostitute volop. In nabygeleë Yeoville is die wit mense skaars. Die honde blaf mens wakker en die sjebiens bly laat oop. Soms moet jy …
Onder water
Verandering is goed vir ’n mens. Of so sê almal. Maar vir Christien Visagie voel dit of haar lewe op verander het. Dis nie net haar lang hare wat sy laat afsny het nie ... Haar …
Onder die wildepeer
Net los meisies kleur hulle hare, bied hulle op ’n skinkbord aan. G’n wonder Daniël de Bruyn verdink haar met haar vlamrooi kop van die oudste beroep wat ’n vrou se lyf …
Onder die kaal lug: Briewe vir Ryan
Ryan, die skrywer se k rel, is nog in Kanada, terwyl Laura 'n tydjie terug Itali toe moes gaan. My doel is om die liefde van die Heelal, van God, te aanvaar en al die instrumente …
Professor Fungus en die gekloonde konyn
Professor Fungus se nuutste uitvinding wil glad nie werk nie. Bennie en Jenny besluit die professor het ’n blaaskans nodig. ’n Uitstappie plaas toe sal hom goed doen. Maar op die …
Onder sterre
Aniela het nie geweet daar woon boere met soveel aantrekkingskrag in die uitgestrekte Kalahari nie. Net jammer sy en hierdie boer is al twee hardekoppe. Maar onder die Kalahari se …
Die Skaduwee van die Bloedhond
Die lyk van ''n jong vrou word tussen bosse gevind, van die eerste leidrade, sowel as die motief van die moordenaar lyk vir almal duidelik, behalwe vir Vincent Germano, die …