Sökt på: isa
totalt 10 träffar
Moord op Karibib
Alet sou net vir mediese hulp op Karibib aangegaan het. Maar dit word heelwat langer toe sy betrek word in ’n moordsaak en ’n man leer ken wat haar lewe verander.
Toekomsmens
Pretoria, 2057. Dertig jaar ná Johannesburg in ’n spookstad verander het, word die Nuwe Republiek van Suid–Afrika deur die Toekomsparty en ’n Raad van Twaalf regeer. Kel de Jong …
Per ongeluk liefde
Sommer die eerste dag op Swakopmund word Magdalena deur ’n fiets raak gery. Skuldige Robert Schmidt het pas die Lotto gewen, maar ook sy doodsvonnis gekry. Sal sy ter wille van sy …
Doodsake Op Karibib
Alet en inspekteur Con Dorfling het mekaar op Karibib in Namibië ontmoet, waar Alet haar net tydelik sou bevind nadat haar huwelik lelik skeefgeloop het. Toe is sy daar weg. Wat …
Vleisfees op Karibib
Ná haar egskeiding keer Alet Snyman terug na Karibib toe om die drade wat sy aan die begin van die jaar daar laat lê het, weer op te tel. Haar terugkoms val saam met die jaarlikse …
Die Ondenkbare
Teen sy sin kom Briel weer in Lüderitz aan. Hy moet ’n moord oplos. Maar mettertyd sit hy met twee lyke. En hoe dieper hy delf hoe nader kom hy aan daardie ondenkbare somer …
Die soenoffer
’n Gestremde joernalis word deur ’n reeksmoordenaar versoek om haar verhaal te vertel. Sy is ingetoë, intelligent, ’n toegewyde ma. ’n Slagoffer van haar omstandighede, of nie? Wat …
Lelies vir Louisa
Lesers het Louisa in Rose vir Roselle leer ken as die ongehude ma wat in sak en as onverwags op La Roseraie aankom, en dadelik deur almal as familie aanvaar word.In Lelies vir …