Sökt på: barnen
Vi gjorde istället en sökning på titeln barnen vilket gav totalt 147 träffar
Onder die Sterre
Dit is die somervakansie, en Mark sien uit daarna om ''n groot avontuur te hê!Maar wanneer sy ma en pa aankondig dat die gesin gaan kamp, raak hy bang.Sal Mark sy vrees vir die …
Hoe om ''n trein te stop
Toe Mohandas Gandhi op ''n dag van ''n trein afgegooi word, is dit die begin van ''n reis.''n Reis om ''n einde te maak aan die onregverdige manier waarop party mense in …
Ek sal vir jou veg
Wanneer Cazlee se pa een aand weer sy hande vir haar lig, slaan sy terug. Voor sy haar kom kry, veg sy elke naweek by ’n onwettige vegklub om kos op die tafel te sit en sy …
Ek is Dankbaar
‘Ek is Dankbaar’ wys hoe maklik dit is om dankbaar te wees vir alles in die lewe, selfs die klein dingetjies. Vandat jy wakker word in die oggend, om die warm son te geniet, en dan …
Net nie ''n hond nie
Wim se verjaardag is om die draai … en hy weet presies wat hy wil hê! ’n Hond! Maar ongelukkig het sy ma en pa ander planne. Hulle reken ’n hond raas te veel, hulle mors te veel en …
Krok en Dil se Rooi Rympieboek
Krok en Dil hou van rympies! Hierdie rooi rympieboek is propvol prettige rympies. Voer dit op! Leer dit uit jou kop! Of lees dit net vir die pret! Perfek vir voorlees en selflees. …
Krok en Dil se Blou Alfabetboek
Krok en Dil het pret van A tot Z! Maak kennis met die letters van die alfabet in hierdie prettige, kleurvolle boek, perfek vir beginnerlesers.
Krok en Dil se Groen Grappieboek
Krok en Dil hou van grappies! In hierdie groen grappieboek is hope grappies wat selfs die knorrigste krokodil sal laat skater van die lag.Wat noem jy ''n krokodil met komkommers in …
Krok en Dil se Geel Woordsoekboek
Hierdie boek is propvol woorde - woorde net waar jy kyk! Help Krok en Dil om die woorde te soek.Dié woordsoekboek is nie vet pret nie, dit help kinders ook om hul woordeskat uit te …
My eerste wilde eiland-avontuur
In Julie 2009 het Manser ‘n volgende wêreldrekord gestel toe hy die eerste persoon was wat die wêreld se vierde grootste eiland, Madagaskar, per kajak omseil het - ook alleen en …