Sökt på: Sökresultat
totalt 214 träffar
Liefde vir ''n Prins
Die Prins-egpaar aanvaar die jong Delmarie Kemp met ope arms nadat sy in haar matriekjaar wees gelaat word. Sy word deel van hul familie en doen alles in haar vermoë om eendag …
Engele Met Pote
”Daar is baie van ons en jy kan by die bende aansluit as jy wil.” ”Josh het my niks daarvan vertel nie, Dit is waar dat hy gesê het dat daar nog ander was wat help, maar ek het …
Sien jou in my drome
Biokinetikus Mina Strydom weet sy’s anders. Soos haar Ierse Ouma Wilhelmina, voel sy ook mense vir wie sy lief is, se pyn aan. Haar bekommernis oor haar ma, twee sussies en drie …
Krok en Dil Vlak 3 Boek 7
Dil voel ''n bietjie siek. Hy hoes en proes. Krok sê hy moet in die bed bly. Maar Dil is nie ''n maklike pasiënt nie ... Het dokter Krok die regte medisyne om hom gesond te kry.
Roekeloos verlief
Steffie Fritze, eienaar van mobiele troeteldierspa wil beslis nie op die rak bly sit nie, maar haar pogings om die regte lewensmaat te kry, loop telkens op ’n ramp uit.
Tippie se eerste boek oor syfers
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat …
Liefde en Koeëls
"As jy van sielkundige speurverhale met ''n tikkie humor en romanse hou, sal jy van Sam Smith hou." Dit was ''n week sedert die voorval by die verlate steengroef, ''n week sedert …
Sinkplaatpad na liefde
Deziré Kriek, ’n bestuursinstrukteur, sukkel om kop bo water te hou en die enigste manier waarop sy haar onderneming kan red is om ’n kontrak te sluit met ’n wildsplaas wat …
Leesgids: Die verdwyning van Seamus Smit
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is ideaal vir klaskamergebruik. By elke hoofstuk is daar ’n opsomming, vrae, interessante en/of moelike woordeskat wat uitgelig word, …