Sökt på: Sökresultat
totalt 1 749 träffar

Ongenooide gaste op Keurboslaan #11
Die laaste Keurboslaan-titel in die reeks.Die ongenooide gaste op Keurboslaan is 'n groep hippies - bedelaars en dwelmverslaafdes - wat onverwags in die berge buite die dorp kamp …

Die Einde van verslawing
Sonder om verslaafdes te verdoem verskaf Dr. Hitzertoth en Dr. Kramer praktiese en toepaslike raad. Die einde van verslawing gee advies en inligting oor verslawing. Hierdie boek …

Haar naam was Marina Neser
"e;Ons Portugese se liefde is net so fel en onblusbaar soos ons haat."e; Aan Ricardo Mendoca se waarskuwing, reeds met hul eerste ontmoeting, steur Marina Neser haar min. …

Die kluisenaar van Abendruhe
Thero van Zyl, beeldskone maar bedorwe sosiale vlinder met 'n geheimsinnige kwaal, is verplig om die eksentrieke kluisenaarsdokter in die Drakensberge te besoek. Magriet, haar …

Die Wereld se mees Geliefde Inspirasies
'n Opbeurende boek vol inspirasies.Dit is geskryf uit 'n geestelike oogpunt en is opbouend. Die boek bevatbaie wyshede wat toegepas kan word vir'n waardevolle, gelukkige, …

Trompie (#1)
Ons ontmoet Trompie, die elfjarige sproetgesig Grootkaptein van die Boksombende. Hy en Rooie, Blikkies en klein Dawie maak die lewe interessant (en soms taamlik moeilik!) vir die …

Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade
Die waansin en wreedheid van geweld, maar veral die pyn van die slagoffers en hul naasbestaandes tref jou soos 'n krophou by die lees van die sesde titel in Chris Karsten se Ware …

Om joune te wees
Kayla se studies is afgeloop en sy keer bly terug na haar geliefde tant Annelize en hul huishoudster, ta Trynie, by Huis Kanferfoelie. Sy's egter nie die enigste nuwe aankomeling …

Die einde van die wereld
Daar is al oorgenoeg eindes vir die wereld of die menslike beskawing voorspel. Hoe sal dit regtig kan gebeur? Johannes Bertus de Villiers ondersoek die aardskuddende gevare wat ons …

Meerminliefde
Rene is 'n vrou met 'n humeur. Veral as iemand 'n dier wil skade aandoen, vlam sy goed op, nes haar vlamrooi hare. Haar nuwe buurman laat haar ook met die eerste oogopslag oorkook …

Grilgrypers 3: Kamp vir monsters
Volgens Clayton se pa en sy nuwe verloofde is hy 'n probleemkind. Hy word na 'n eksklusiewe rehabilitasiekamp vir tieners gestuur, maar dis nie net die streng sekuriteit en …