Sökt på: Sökresultat
totalt 40 träffar
Vyf verlore vere
’n Dierbare en verrassende avontuurverhaal deur ’n talentvolle jong skrywer! Tydens haar daaglikse stappie ontdek Colette, ’n klein hennetjie, die gans, Viviane, se verlore veer en …
Krok en Dil Vlak 3 Boek 8
Dil kan nie wag nie. Vandag gaan hy en sy maats ''n skip bou. ''n Regte seerowerskip! En raai wie gaan die kaptein wees ...
Krok en Dil
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak!Vlak 2 in die gewilde leesreeks …
INSPIRASIE VIR ISOLASIE: 14 Hekelpatrone vir 14 dae
Isolasie-inspirasie. Geen partytjies om by te woon nie, geen afsprake om na te kom nie, geen afleiding of ruis van buite nie; net jy en jou gesin by die huis. Covid-19 het die …
Tippie se eerste boek oor klanke
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat …
Tippie se eerste boek oor kleure
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat …
Werkboek - Klim die Leer van Sukses
Nadat ek die boek "Climbing the ladder of success" gepubliseer het, het daar versoeke van verskeie organisasies gekom om ‘n werkboek te ontwikkel. Hierdie werkboek is ontwerp om …
Hoe om jou sielsgenoot te ontmoet?
Hierdie unieke boek gaan jou ''n groot voorsprong gee om die regte geleenthede te skep om jou droom geliefde te ontmoet.
Krok en Dil se Geel Woordsoekboek
Hierdie boek is propvol woorde - woorde net waar jy kyk! Help Krok en Dil om die woorde te soek.Dié woordsoekboek is nie vet pret nie, dit help kinders ook om hul woordeskat uit te …
Krok en Dil se Groen Grappieboek
Krok en Dil hou van grappies! In hierdie groen grappieboek is hope grappies wat selfs die knorrigste krokodil sal laat skater van die lag.Wat noem jy ''n krokodil met komkommers in …
Dol heuning
Die verhale in Dol heuning kring soos breedtegrade om ’n aardbol uit – van Suid-Afrika na Ysland, die Belgiese platteland en die Italiaanse Alpe.In ’n boomryke Kaapstadse woonbuurt …
Tippie se eerste boek oor syfers
Tippie is nou beskikbaar in boeke vir babas en kleuters! Hierdie reeks is vol kleurryke illustrasies, snaakse karakters en verspotte stories wat beide kleuters en ouers sal laat …