Sökt på: Böcker av Martie Preller
totalt 21 träffar
Jy en die dinosourus
Die held van hierdie storie is … JY! Ja, jy het reg gelees – JY! Jy beland onverwags in ’n vreemde oerwêreld vol primitiewe mense en dinosourusse. Wat gaan die oermense doen as …
Babalela 2: Diep, diep in ’n donker bos
Duisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die …
Ke siame ka fa ke leng ka teng (Setswana)
The Little Library Life Skills Kit (along with the Literacy and Numeracy Kits) was initially developed to respond to a need for high quality, indigenous books for the younger …
Babalela 1: Babalela
Duisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die …
Ngikahle ngingimi (Siswati)
The Little Library Life Skills Kit (along with the Literacy and Numeracy Kits) was initially developed to respond to a need for high quality, indigenous books for the younger …
Jamie en Sebastiaan-omnibus
Jamie en Sebastiaan is terug in ’n fantastiese omnibus. Maak gereed vir baie kattekwaad! Die geliefde Jamie en Sebastiaan-verhale is terug met ’n nuwe baadjie. Beleef allerhande …
Mna ngokugqibeleleyo (IsiXhosa)
The Little Library Life Skills Kit (along with the Literacy and Numeracy Kits) was initially developed to respond to a need for high quality, indigenous books for the younger …
Jamie en Sebastiaan
Sebastiaan is nie net ‘n gewone kat nie. Hy is ‘n spekvet, grysgestreepte kat – en hy kan praat! Al wat hy eet is tuna en room, want dit is wat die kattedokter in die Kaap vir hom …
Ek is perfek! (Afrikaans)