Sökt på: vana bok
totalt 5 145 träffar
Derde keer gelukkig
Mienkie aanvaar die eerste die beste pos nadat haar verloofde haar ontnugter het. Haar nuwe werkgewer in Namibië is ’n droomman. Maar daar is reeds ’n vrou in sy lewe ...
Die opkoms en ondergang van die NG Kerk
In hierdie boek kyk Jean Oosthuizen krities na die NG Kerk se geskiedenis sedert Jan van Riebeeck se aankoms in die Kaap, tot waar die kerk vandag is. In sy bestaan van meer as 350 …
Nirvana on Earth: A Practical Guide to Dissolving the Ego and Living in the Present Moment
Dissertatio Juridica Inauguralis de Poenis
Raven van Barnekows räkenskaper för Nyköpings fögderi 1365-1367
Vygotski revisitado
El libro se integra en dos momentos diferentes, el primero, que es su aspecto esencial, expresa una nueva interpretación del legado de Vygotski e integra innumerables fuentes antes …
Seu Companheiro Escolhido
Num mundo de fome, desperdicio e desastres naturais sem precedentes, a Iniciativa de Quarentena Venus e a unica esperanca de Eva para uma vida decente. Levada para uma …
Cuando el cielo toca la tierra
El mundialmente conocido escritor y psíquico James Van Praagh ha dedicado muchos años a comunicarse con los espíritus que residen al otro lado del velo, pero está lejos de ser el …
Leesgids: Die ware avonture van Adelie en Riley
Hierdie gebruikersvriendelike en praktiese leesgids is só saamgestel dat leerders dit saam met die leesboek in die klas kan gebruik. Die gids begin met basiese literêre aspekte, …
Waldo en die meermin met die blou hare
Ná ’n raaiselagtige voorval by ’n akwarium besluit Waldo en Connie om ondersoek in te stel. Maar die geheim wat hulle ontdek, is selfs vreemder as wat hulle ooit kon raai … Kan …
Die drie lewens van Hannli Human
Reeds as ’n dogtertjie in Kenia leer Hannli die pyn van verlies ken. Ná die MauMau-aanvalle, moet sy en haar gesin hul plaas verlaat en Suid-Afrika toe verhuis.As student beleef sy …