Sökt på: Sökresultat
totalt 19 träffar

Rooiborslaksman
In Rooiborslaksman word die negentiende-eeuse konflik tussen die Namas, die Herero's en die Duitsers in die Suidwes-Afrika vervleg met die lewensverhale van Liesbet Lambert wat …

Bitterbosbende 3
Die Bitterbosbende besluit om in die skoolkoor te sing. Maar meneer Louw is nie die vriendelikste nie en boonop is daar nuwe koorlede wat Kurt nog nooit in die skool opgemerk het …

Weerlose meganika
'n Tydjie terug is 'n merkwaardige vonds gemaak: 'n koperplaatfoto wat tydens die Slag van Bloedrivier geneem is . . en dit wys drie engele teen die oggendmis! Die neerdaal van …

Maggie: My lewe in die kamp
Margaretha (Maggie) Jooste was net 13 jaar oud toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en haar lewe ingrypend verander. Na maande in huisarres word sy en haar gesin na 'n …

Absoluut Einstein
Die outistiese Micha uit Amper Einstein (Tafelberg, 2013) is in Absoluut Einstein in Gr 9, met Matriek-IT onder die knie. In sy nuwe skool moet Dylicia 'n ogie oor hom hou. Sy's …

Die antie met die pienk rok en ander stories
Daar is min mense wat 'n storie soos Jan Spies kan vertel. Die antie met die pienk rok en ander stories is 'n keur uit sy humoristiese vertellings in Pilatus tot molshoop, Poort …

Donker Web
Greg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is 'n eerstejaar op Stellenbosch. Klaar met hacking. Ingeskryf vir 'n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die …

Helena Hugo Derde Keur
In Alinda se lampie werk Alinda al lank in Saoedi-Arabie, en van 'n prins op 'n Arabier-perd is daar geen sprake nie. Haar lewe is vervelig . . . tot sy 'n Aladdin-lampie koop. …

Met my rooi rok voor jou deur
Die onweerstaanbare Audrey Blignault het destyds die wereld van die Afrikaanse vrou oopgeskryf en was haar tyd vooruit. Die unieke keur bring haar beste werk byeen, van kort sketse …

Anton Goosen
Na 40 jaar se rock 'n roll in Afrikaans vertel die legendariese Anton Goosen nou sy volle verhaal, soos neergepen deur die bekroonde joernalis Hanlie Retief. Die vader van …

Speurhond Willem in Australie
Willem is weg! Adriaan doen speurwerk en vind uit dat Sherlock, Willem se seun, as snuffelhond in Australie werk. Maar daar word berig dat Sherlock daarvan verdink word dat hy kop …