Sökt på: Sökresultat
totalt 10 träffar
Die fantastiese mevrou Smit
As nuweling op Aronspoort saai mevrou Smit dadelik amok: Kort ná haar aankoms slaap sy in die polisieselle nadat sy oop en bloot ’n sopie hardehout agter die stuur geneem het. Die …
Die oseaan tussenin
Oorlog verswelg die Boererepublieke. Volgens die Verskroeide Aarde-beleid wordhuise verwoes, landerye verbrand, en vroue en kinders in konsentrasiekampeaangehou.Pieter Nel lei ’n …
Dagboek van ’n Wimpy Kid #18: Leëkoppie
Tot nou toe was hoërskool nie eintlik ’n pretrit vir Greg Heffley nie. Wanneer die dorp dreig om die vervalle gebou toe te maak, is hy min gespin. Maar toe Greg besef hy sal na ’n …
Decima (AFR)
In die Oos-Kaapse veld maak ’n skrywer haar in sy verbeelding staan: Vir Decima – ’n formidabele swartrenosterkoei. Haar dogter, Tandeka, is dragtig, en die handvol renosters sien …
Jan Braai Junior
Jan Braai Junior is ’n boek vir die volgende geslag braaiers in Suid-Afrika. Gevul met Jan Braai se heel beste braairesepte en vereenvoudig deur maklik-om-te-volg, stap-vir-stap …
Kinders se voëls van Suider-Afrika
Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate …