Sökt på: Sökresultat
totalt 6 träffar
Veilige hawe vir die hart
Paula Swart het baie empatie met die pasiënte by die kliniek waar sy ’n arbeidsterapeut is. Vir haar kollega se vriend Derick het sy egter nie ooghare nie, al het sy hom nog nie …
''n Tyd om te sing
Tien jaar gelede het hy haar hart verniel. En hier, sonder waarskuwing, stap hy weer in haar lewe in – met daardieontstellend sexy stoppelbaard ...Destyds was hy Ruan Smit, nou is …
Vroue met vlerke
Emma dra verskriklike verwyte in haar binneste rond. Sy het iets vreesliks gedoen en dit kou aan haar. Sy voel al klaar moeilik om lief te hê met haar mollige lyf en haar vaal …
Waar die wolwe huil
Dis 1814 in Carlisle, Engeland, en die lewe het min genade vir ’n werkersklasvrou. Edith Maberry is dus verbaas toe Lewis Bloodsworth vir haar in die bresse tree in die kroeg waar …
Vlug van die berghaan
Olivia se toekoms lyk rooskleurig: Sy is ’n mediese dokter met ’n suksesvolle praktyk en verloof aan ’n predikant met ’n gemeente.Dan kom haar pa skielik tot sterwe en almal verwag …
Ek is Dankbaar I am Thankful
‘Ek is Dankbaar’ wys hoe maklik dit is om dankbaar te wees vir alles in die lewe, selfs die klein dingetjies. Vandat jy wakker word in die oggend, om die warm son te geniet, en dan …