Sökt på: Sökresultat
totalt 2 879 träffar
501 Lekkerlag Grappe
Van ou Koos se manewales tot die dom blondine se eskapades, van dierekaperjolle tot plaasplesiere, k(l)askenades tot kantoorpret ... 501 Lekkerlag-grappe is propvol staaltjies en …
Vlam in die sneeu
Op 29 April 1963 stuur Ingrid Jonker ’n telegram aan André P. Brink om dankie te sê vir blomme en ’n brief wat hy vir haar gestuur het. Hulle het mekaar ’n paar dae tevore ontmoet. …
Die Diva en die Dokter
Van opera weet oor-, neus- en keelspesialis Justin Fincham bloedweinig, maar hy ken ’n mooi vrou wanneer hy een sien. En wanneer sy vra dat hy haar bystaan om van ’n lastige man …
Madeliefie in Namakwaland
Hanna maak ’n plan ...Die lewe het nie vir Hanna Dekker wafferse kaarte gedeel nie: Sy moes ’n belowende loopbaan in die stad laat vaar om haar pa op ’n Namakwalandse dorpie te …
Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika
Hierdie gedetailleerde en uitvoerige gids tot die 151 slange inheems in Suider-Afrika dek al die belangrike aspekte van slangbiologie en -gedrag. ''n Volledige Gids tot die Slange …
Sasol Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika
Sasol Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die bome van die subkontinent.Met behulp van volkleurfoto’s en verspreidingskaarte, asook maklik …
Ridder in ’n limousine
Kristen Durandt, Hollywood-aktrise, wil ’n loopbaan as argitek in Suid-Afrika begin. Die aantreklike chauffeur wat haar help, Charlie Vermaak, en die ontwykende Philip Altman, by …
Formuleliefde
Formule-een-wêreldkampioen Jarod Hunter verpes die media, maar hy laat Catherine Hunter, ’n joernalis, onder valse voorwendsels naby hom toe. Hy kan haar nie weerstaan nie … totdat …
Liefde ruik soos katjiepiering
Die reuk van liefde. Alles in Hansie Liebenberg se lewe loop gelyk skeef, maar sy gaan nie dat dit haar onderkry nie, al voel sy haar beskermengel laat haar in die steek. Sy …
Spooksoeker 2
Warno Alberts is onder die indruk dat hy ''n nuwe begin kan maak ná sy ontmoetings met spoke in Spooksoeker # 1. Ongelukkig is dit nie sy lot nie. Sy pad kruis weer met ''n reeks …