Sökt på: Sökresultat
totalt 38 träffar
Leer my ken
Marina wil so graag 'n sorgelose jeug he, maar geld - of eerder die gebrek daaraan - staan in haar pad. Dan stap haar buurvrou se broer by haar lewe in... Riaan is 'n musikant en …
Hawe vir haar hart
Die volmaakte prentjie van Wendy se lewe spat aan skerwe toe haar verloofde erken hy is lief vir ’n ander man. Op die ingewing van die oomblik besluit sy om as skoonheidsdeskundige …
Liefde genees
Dokter Madeline du Bois se man verkul haar met 'n verpleegster en sy besluit om die huwelik te beëindig. Sy doen aansoek vir 'n pos in die Kaap by die nuwe Jonkershoek-kliniek …
Romanza Nostalgie Bundel 1
In die omnibus kry jy drie heerlike nostalgiese liefdesverhale deur van ons gewildstee Romanzaskrywers. Madelie Human skryf in Lank, donker en verleidelik oor Tessa wat in Herman …
Vlug van gister
Wat kos dit regtig om oor te begin?Met net die klere aan haar lyf vlug Emma uit die myndorp waar haar man haar vir jare afgepers, mishandel en byna doodgeslaan het. Maar waarheen …
In die hart van Lente
Lente is verloof aan die aantreklike Herman Pretorius, maar sy weet haar hart behoort eintlik aan haar gevaarlike en stormagtige jeugliefde, Stander Gerber. Hy is egter …
Frikkadel die spookhond
Hugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al 'n spookhond gesien? Dis mos ongelooflik! Maar dit is net die begin van die storie ... Frikkadel moet 'n nuwe …
Onvergeetlike liefde
Mariette en Hannes was mekaar se skoolliefdes. Kort ná matriek is hul kys egter uit toe sy vir hom ’n kort afsêboodskap sonder engie verduideliking stuur.Twaalf jaar later kruis …
Studiegids: WEG
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids sal leerders help om die roman se letterkundige aspekte beter te verstaan en die roman in …
Studiegids: Gerook
Hierdie gebruikersvriendelik en praktiese gids is perfek vir klaskamergebruik. Die gids sal onderwysers baie help met die analise, voorbereiding en aanbieding van die roman in die …
Vlamme van gister
Leonie en Stefan is beste vriende. Hulle was lank terug kortstondig in ’n verhouding, maar dit het nie uitgewerk nie. Nou is hy verloof aan haar beste vriendin, Olga. Leonie wíl …