Sökt på: Sökresultat
totalt 65 träffar
Die Boekwinkel Tussen die Wolke
Welkom by Kop In Die Wolke – Ella se gunstelingwinkel op aarde. ’n Plek vol towerkrag, waar wonderlike dinge met jou kan gebeur. Hier kan jy tweedehandse boeke koop wat ruik na …
Die meisie met 21 vrae
Once upon a time there was a girl who loved asking questions. Why? Where? When? How? What? Who? When everyone grew sick and tired of all her questions, the girl decided to search …
Die meisie met uitroeptekens in haar oë
Of jy nou glo in die noodlot of blote geluk of liefde met die eerste oogopslag, alle liefdesverhoudings moet iewers begin. Dié bundel bevat verhale oor eerste ontmoetings deur …
Die Meisie met Vlerke
Wilson se lewe is, net soos haar naam, ietwat buitengewoon. Sy woon saam met haar ouers in ''n huis op wiele en moet elke paar maande na ''n nuwe dorp trek. Dit frustreer haar …
Dis my naam
Rorisang en haar tweelingbroer, Mo, moet die skooljaar by ’n nuwe skool begin nadat hulle ma besluit het dat die gesin uit hulle gemaksone moet kom. Die tweeling is al sedert hulle …
Ek sal vir jou veg
Wanneer Cazlee se pa een aand weer sy hande vir haar lig, slaan sy terug. Voor sy haar kom kry, veg sy elke naweek by ’n onwettige vegklub om kos op die tafel te sit en sy …
Ek Wil Nou Nie Snaaks Wees Nie
Wat sal gebeur as jy die skoolhoof kielie? Kan jy die alfabet van A tot Z burp? Kruip daar ’n wurm in hierdie boek weg? Waarom is dit ’n slegte idee om jou toonnaels te kou? Wat is …
Hoe om ''n trein te stop
Toe Mohandas Gandhi op ''n dag van ''n trein afgegooi word, is dit die begin van ''n reis.''n Reis om ''n einde te maak aan die onregverdige manier waarop party mense in …
Jy is Liefde
Athandwa se hart is anders as ander mense s’n. Vir so lank as sy kan onthou, kan sy haar hart hoor sing. Eers maak dit haar ’n bietjie bang. Hoekom is sy anders as ander mense? …
Kom ons speel
Speel is ’n noodsaaklike deel van die leerproses. Kom ons speel moedig kinders aan om die wêreld te verken en hul verbeelding te gebruik.Die boek is propvol diverse karakters in …
Krok en Dil se Blou Alfabetboek
Krok en Dil het pret van A tot Z! Maak kennis met die letters van die alfabet in hierdie prettige, kleurvolle boek, perfek vir beginnerlesers.