Sökt på: Sökresultat
totalt 28 träffar
''n Wonderlike Dag
Hierdie boek oor dankbaarheid leer kinders om die goeie in alles raak te sien. Danny vertel vir Pa van sy dag en beskryf alles wat gebeur het. Alhoewel Danny se dag nie verloop het …
Amanda en die Verlore Tyd
In hierdie kinderboek ontmoet jy ''n meisie met die naam Amanda wat ''n gewoonte het om haar tyd te mors. Dit is totdat, eendag, iets towerend gebeur en Amanda uiteindelik besef …
Boxer en Brandon
Hierdie is ''n hartroerende verhaal van vriendskap tussen ''n hond en ''n klein seuntjie.Wanneer een van hulle hulp nodig het, is hulle altyd daar vir mekaar. Dit is wat ware …
Die ruspe se reis
Hierdie storie gaan oor ''n ruspe wat per ongeluk op ''n avontuur gegaan het, ver weg van haar huis in die woud af. Sy het ''n opwindende ervaring gehad, nuwe kos probeer en nuwe …
Die ruspe se reis The traveling caterpillar
Hierdie storie gaan oor ''n ruspe wat per ongeluk op ''n avontuur gegaan het, ver weg van haar huis in die woud af. Sy het ''n opwindende ervaring gehad, nuwe kos probeer en nuwe …
Ek eet graag vrugte en groente
Jimmy, die klein hasie, eet graag lekkers. Hy sluip in die kombuis in en kry ''n sak lekkers wat in die kas weggesteek is. Wat gebeur net nadat Jimmy opklim om die lekker by te …
Ek Help Graag
Jimmy die klein hasie gaan saam met sy gesin strand toe. Daar leer hy hoe belangrik dit is om ander te help. Wanneer Jimmy se sandkasteel deur ''n golf vernietig word, werk hulle …
Ek hou daarvan om Dagsorg toe te gaan
Jimmy, die klein hasie, is baie ontsteld en senuweeagtig. Môre is sy eerste dag in dagsorg, maar hy wil net by sy ma by die huis bly. Sluit by Jimmy aan om uit te vind hoe sy …
Ek hou daarvan om die waarheid te praat
Jimmy die hasie is in die moeilikheid. Hy het per ongeluk sy ma se gunstelingblomme geruïneer. Sal dit help as hy jok? Of is dit beter om die waarheid te vertel en te probeer om …
Ek hou daarvan om my kamer skoon te hou
Hierdie kinderboek kan die kleinspan motiveer om verantwoordelikheid te neem en hul kamer aan die kant te hou. Volg saam terwyl die hasie Jimmy en sy boeties hul les in hierdie …
Ek hou daarvan om te Deel
Jimmy en sy hasie-boeties hou daarvan om te speel, en vandag is Jimmy se verjaarsdag, so hy het baie speelgoed. Hy wil egter nie altyd deel nie, en daarom kan hy uitmis om pret te …