Sökt på: Sökresultat
totalt 17 träffar
Reënboogrant Tieners 9: Sake van die hart
Shani en Sunette beplan hulle gesamentlike verjaardagpartytjie ”“ een van Reënboogrant se groot gebeurtenisse van die jaar. Vanjaar hou hulle ’n partytjie waarheen almal maskers …
Reënboogrant Tieners 5: Hartebreker
Daar’s ’n nuwe hartebreker in Hoërskool Reënboogrant. Hy’s baie handsome en het boonop ’n hoofrol in ’n nuwe sepie. Nou soek die vervaardigers na ’n meisie vir ’n byrol. Shani is …
Reënboogrant Tieners: Omnibus 1
Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewe ”“ …
Reënboogrant Tieners 1: Partyties en penaries
Shani is keelvol. Vir wat mag sy nie na Japie se partytjie toe gaan nie? Sy is amper sestien, maar haar pa behandel haar asof sy ’n babatjie is. Maar waar Japie en Rachelle is, is …
Reënboogrant Tieners 10: Liefde in Londen
Shani kan haar geluk nie glo nie ”¦ haar ouers neem die hele gesin vir ’n kort vakansie Londen toe! Sunette weet nie so mooi of die paar dae in Londen ’n goeie plan is nie. Haar …
Reënboogrant Tieners 11: Paaie van die hart
Sy naam alleen laat haar hart vinniger klop. Leon. Leon Louw. Hy is verskriklik aantreklik en sy oë is baie blou. Sy mond is incredibly soenbaar, al het dit ’n nors trek. Shani …
Reënboogrant Tieners 4: Drome en dramas
’n Splinternuwe BMW. ’n Modelkontrak in Italië. Twee retoervliegkaartjies na enige bestemming van jou keuse. Klere te waarde van R20 000 ”¦ Dis maar net ’n paar van die pryse wat …
Reënboogrant Tieners: Omnibus 2
Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewe ”“ …
Reënboogrant Tieners 3: Raves en rugstekers
Hoërskool Reënboogrant is in rep en roer omdat iemand graffiti teen die skool se muur geverf het. Maar Sunette en Shani steur hulle nie veel aan al die opwinding nie. Shani is …
’n Droom vir Adrienne
Adrienne spartel op haar wildreservaat, D’Afrique. Tot Miron de Lima sy hulp aanbied. Maar wat is sy motief? Hy is immers een van die wêreld se gesogste vrygeselle, skatryk, altyd …
Reënboogrant Tieners 2: Hunks en hamburgers
Sunette is sielsongelukkig. Die Meidans was ’n totale flop. Dis onmoontlik om iemand regtig lief te hê! Pierre kan maar verskonings maak soos hy wil, almal kan sien hy’s mal oor …
Reenboogrant Maats: Omnibus 2
Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe ”“ die Reënboogrant-jare! In die …