Sökt på: Sökresultat
totalt 99 träffar
Klasgids September 2022 HS Silwer
Klasgids word spesiaal vir die onderwyser in die klas saamgestel. Kies uit take vir elke fase, meng en pas die vrae en gebruik die tekste as wegspringplek vir jou eie werk.
Briewe van Mieliepit
Hallo Liefsteling! Ontmoet vir Mieliepit: ’n baie pittige troetelhoender van Bloemfontein. ’n Bietjie lui (sal sy self erken), en baie lief vir gesels, skryf sy die allersnaakste …
Klasgids Maart HS Goud
Ontvang elke maand ''n uitgawe met artikels vir elke fase.
’n Kwessie van tyd
Op ’n stormagtige nag in ’n Engelse herehuis word ’n jong vrou grusaam vermoor. Sy vat ’n eienaardige geheim na haar graf toe en die moordenaar verdwyn soos ’n skim in die nag. …
Klasgids Junie 2022 HS Silwer
Ontvang elke maand ''n uitgawe met artikels vir elke fase.
Klasgids Junie 2022 LS Goud
Ontvang elke maand ''n uitgawe met artikels vir elke fase.
Magriet hou konsert
In Magriet hou konsert voer Nina en Magriet 'n konsert op, maar Magriet se kekkel is weg ...
Op die plaas-emosiereeks: Tjoppie se hart is seer
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori …
Dogters Van Sahara
Die Spore Roep
DIE SPORE ROEP - SAHARA AVONTUUR REEKSDie patrollie van sersant Catroux is nou al vir twee weke in die snikhete Sahara woestyn, maar tot op hede het hulle nog niks gewaar om oor …
Leer my ken
Marina wil so graag ’n sorgelose jeug hê, maar geld – of eerder die gebrek daaraan – staan in haar pad. Dan stap haar buurvrou se broer by haar lewe in… Riaan is ’n musikant en ’n …
Die Maagd van die See
DIE MAAGD VAN DIE SEE - MAAGD VAN DIE SEE REEKSSimon Verbeek, die groot seeman met sy lang, swart hare en sierlike swart baard, het oorlog verklaar teen alle seerowers. Want …