Sökt på: Sökresultat
totalt 12 träffar
Jason en die boekwurm
’n Lekker avontuurbelaaide leesboek vir beginners, met volkleur-illustrasies en ’n positiewe boodskap oor boeke wat selfs die traagste leser sal aanspoor om homself tussen die …
Jamie en Sebastiaan en die storiemol
In die tweede boek kry Jamie en sy kat, Sebastiaan, ’n baie belangrike opdrag – hulle moet die storiemol gaan soek. Die storiemol het spoorloos verdwyn, en sonder haar sal al die …
Onder water
Verandering is goed vir ’n mens. Of so sê almal. Maar vir Christien Visagie voel dit of haar lewe op verander het. Dis nie net haar lang hare wat sy laat afsny het nie ... Haar …
Babalela 3: Los ons uit!
Duisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die …
Babalela 4: Ons kan
Duisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die …
FET ’n Ster in haar sak en ander verhale
Tussen die bladsye van hierdie kortverhaalbundel is ’n wonderwêreld van stories wat wag om ontdek te word. Hierdie opwindende bundel bevat 21 stories deur van die bekendste …
Jy en die dinosourus
Die held van hierdie storie is … JY! Ja, jy het reg gelees – JY! Jy beland onverwags in ’n vreemde oerwêreld vol primitiewe mense en dinosourusse. Wat gaan die oermense doen as …
Babalela 2: Diep, diep in ’n donker bos
Duisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die …
Babalela 1: Babalela
Duisende Afrikaanse kleuters ken die betowerende openingsrefrein van Martie Preller se immergewilde, bekroonde Babalela-boeke. Meer as 85 000 eksemplare van die vier titels in die …
Jamie en Sebastiaan-omnibus
Jamie en Sebastiaan is terug in ’n fantastiese omnibus. Maak gereed vir baie kattekwaad! Die geliefde Jamie en Sebastiaan-verhale is terug met ’n nuwe baadjie. Beleef allerhande …
Jamie en Sebastiaan
Sebastiaan is nie net ‘n gewone kat nie. Hy is ‘n spekvet, grysgestreepte kat – en hy kan praat! Al wat hy eet is tuna en room, want dit is wat die kattedokter in die Kaap vir hom …
Ek is perfek! (Afrikaans)
The Little Library Life Skills Kit (along with the Literacy and Numeracy Kits) was initially developed to respond to a need for high quality, indigenous books for the younger …