Sökt på: Sökresultat
totalt 15 träffar
Verlore skatte
Tydens ʼn lewensgevaarlike en avontuurlike ekspedisie na die Amasone-reënwoud word Frances se lewe in ʼn totaal nuwe rigting gestuur ... Frances Wright, ’n botanis, en Riek …
Diamante in die stof
Toe François de Villiers Katharina vra om te trou, weet sy dis oor haar erfplaas. En toe hy die pad vat diamantvelde toe, is sy agterna. Twee keer. En besluit uiteindelik – langer …
My ster jou ster
In Milan ontmoet Tatiana, ’n Suid-Afrikaanse sopraan, die aantreklike operaster, Igor Radonowski. Hy maak haar maak bene lam, maar sy vind uit dat hy getroud is. Sy moet sy …
Toskane roep my hart
In Toskane ontmoet Daniela die kunstenaar Franco Farini die kleinseun van ''n oud-krygsgevangene in Suid-Afrika wat fresco’s teen die mure van haar droomkapel geskilder het. Hy is …
Maya en die operaster
Die aantreklike man wat in Maya se gastehuis tuisgaan, is toe nie wie hy sê hy is nie. Hy is wêreldberoemd. Maya is vasbeslote om nie een van die vroue te word wat voor hom swymel …
Skadumagte
’n Jong, roekelose joernalis ondersoek die moord van ’n regter. Dit lei haar na oud-Recces met griewe, oorlewingskampe, ’n geheime organisasie genaamd Die Beskermers, wraak, …
Die Professor en die Beterweter
Anton Bredell is aantreklik, beterweterig en professor Karin Kaltwasser se doktorale student. Sy leer ken Anton beter terwyl hulle in Egipte na ’n verlore prinses se graf soek. Sy …
Eiland van liefde
Kara is skaars aangestel as goewernante op ’n afgesonderde eiland, of sy het haar bedenkinge. Wynand Hartman, bekende skrywer en oud-oorlogkorrespondent, is stug, ontoeganklik. Die …
Yesterday Is a Lost Country: A Life in Africa
Ou liefde nuwe liefde
Kristin verloor haar werk én haar kêrel, maar sy besluit om haar eie besigheid te stig en kommandeer haar buurman, Ryno, as vennoot. Sy besef egter dat haar broederlike gevoelens …
’n Liefdeskeuse & Geen groter liefde
Mona woon die skryfskool by om weer haar skryfvaardighede op te knap. Liefde is die laaste ding op haar prioriteitslys, maar die misdaadskrywer, Winston Webb, trek haar aan en …
Huis van geheime
Familiegeheime dreig om hul geluk te verongeluk ... Mona se huwelik eindig op ’n laagtepunt en haar eksman het goed daarin geslaag om haar minderwaardig te laat voel. Ná haar …