Sökt på: Sökresultat
totalt 9 träffar
Maandruppels
Wikus Malan veroorsaak dat Kira na die eiland Guernsey vlug. Tot haar ontsteltenis besef sy daar dat hy die Malan van Ross Kruger en Malan is, die regsfirma vir wie sy werk ”¦
Sirkus Honde Roscoe en Rolly
The Afrikaans edition of a warm story about circus, dogs, and dementia. A seasoned circus dog is growing old and tricks are getting difficult. Luckily the new puppy, Rolly, is a …
Skakerings van blou
Laura ontmoet op dieselfde dag twee mans wat ewe aantreklik is en al twee wedywer om haar guns. Later blyk dit hulle verlede was lankal verstrengel. Gaan sy dieselfde fout as haar …
Bootnimf
Mischka Muller vlug Rusland toe en gaan sing op ’n skip op die Wolga. Sy ontmoet die Suid-Afrikaner Rian Verwey en kom mettertyd agter dat ’n onvergeeflike daad van jare gelede …
Sirkus Honde Roscoe en Rolly
Roscoe, a seasoned circus dog, is growing old. Tricks he once performed with ease are getting difficult. Luckily the new puppy, Rolly, is a quick learner. She helps out her old …
Verby verlange
Marga raak halsoorkop verlief op die prokureur David Gerber. Hy raak haar steunpilaar ”¦ Maar dan vind sy uit dat hy oneerlik met haar was. Sal haar verliefde hart dié struikelblok …
Verby onsekerheid
Sandra ontmoet ’n wêreldbekende dokter in Tanzanië en beleef saam met hom die romantiek en gevare van Afrika. Of die liefde wat sy hier vind haar sal volg, is egter ’n ander saak.
Vallei van verlange
Op pad na haar pa op die Eiland Man ontmoet Elena vir Tomás wat ook daar gaan vakansie hou. Iets in sy donker oë vang haar vas. Toe sy geheim bekend raak, betrap dit haar onkant.