Sökt på: Sökresultat
totalt 239 träffar
Klasgids September 2022 HS Silwer
Klasgids word spesiaal vir die onderwyser in die klas saamgestel. Kies uit take vir elke fase, meng en pas die vrae en gebruik die tekste as wegspringplek vir jou eie werk.
Klasgids Maart HS Goud
Ontvang elke maand ''n uitgawe met artikels vir elke fase.
Jy Kan Minder Stres
This ebook explains the definition, benefits and hazards of stress to humans.Overloaded with work?Boss shouting at your ear?Deadlines coming from left and right?Feeling the …
’n Kwessie van tyd
Op ’n stormagtige nag in ’n Engelse herehuis word ’n jong vrou grusaam vermoor. Sy vat ’n eienaardige geheim na haar graf toe en die moordenaar verdwyn soos ’n skim in die nag. …
Klasgids Junie 2022 HS Silwer
Ontvang elke maand ''n uitgawe met artikels vir elke fase.
Krok en Dil Vlak 1 Boek 8
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dié nuwe leesreeks uit die pen …
Sneeuvlokkies en rooiwyn
Amelia besef haar besluit om te gaan kyk waar haar wortels tussen die Rooiberge in die Noord-Oos-Vrystaat begrawe lê, is onverstaanbaar vir haar aangenome familie. Sy wil egter …
Klasgids Junie 2022 LS Goud
Ontvang elke maand ''n uitgawe met artikels vir elke fase.
Die vroue van Kosmoslaan
Die vroue van Kosmoslaan vertel die stories van vyf uiteenlopende vroue. Ellie skryf kinderboeke en wens sy kan swanger raak en haar stories vir haar eie kind vertel. Ida Scholtz …
Krok en Dil Vlak 2 Boek 8
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks …
Jy handle dit net
Drikus voel soos God se afskeepkind.Hy kan nie rugby speel nie. Hy het nie veel maats nie. Hy verloor die skaaktoernooi. En dan is hy in ’n fietsongeluk en daar is nie geld om dit …
Leer my lees (Vlak 2) 1-10_EPUB stel
Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, …