Sökt på: Sökresultat
totalt 21 träffar
Onder die Sterre
Dit is die somervakansie, en Mark sien uit daarna om 'n groot avontuur te he!Maar wanneer sy ma en pa aankondig dat die gesin gaan kamp, raak hy bang.Sal Mark sy vrees vir die …
Lemoenbloeisels vir Alma
Na 'n bedrogskandaal, vernederende televisie-onderhoud en egskeiding, vlug Alma Roux die natuur in en word 'n veldgids. Op Thabayengwe, waar sy 'n trop olifante help rehabiliteer, …
Sanri Steyn Omnibus 3
Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet …
Sondag steel jy my hart
Net vriende. Dis al wat hulle is, sweer Karabo en Will. En dis waar. So hulle is net pelle. Regtig. En pelle mag nie vryers word nie - dis algemene kennis. Behalwe vir die klein …
Luna Skitterster word gered
Om na 'n nuwe dorp en 'n nuwe skool te trek is nooit maklik nie, maar vir die skaam Nea is dit nog moeiliker. Dalk is Keisha se verjaarsdagpartytjie tog 'n nuwe begin - veral toe …
Die ABC van gedigte
Hierdie is van die baie vrae wat laerskoolonderwysers het. Met Die ABC van GEDIGTE gaan jy nie net antwoorde op al bogenoemde vrae kry nie, maar jy gaan ook sien hoe om 'n gedig te …
Ek, jy en Hawaii
Nadat sy weens die eise van haar loopbaan en lewe byna uitbrand, neem Hanna 'n blaaskans in Hawaii. Daar ontmoet sy die charismatiese Richard, sakeman en mede-eienaar van 'n groep …
Hoe om 'n trein te stop
Toe Mohandas Gandhi op 'n dag van 'n trein afgegooi word, is dit die begin van 'n reis.'n Reis om 'n einde te maak aan die onregverdige manier waarop party mense in Suid-Afrika …
Noodvlug vir haar hart
Dokter Isabelle Cronje geniet haar loopbaan as vlugdokter, al bevind sy haar dikwels in die skadu van haar pa, die hospitaalgroep se grootbaas. Dan rig een van haar ekskerels sy …
Die beweging van bloed
Jou vyand is nader as wat jy dink. Professor Nino Everhard word op sy kombuisvloer wakker met bloed oral. Iemand het ingebreek en hom en sy vrou, Willemien, aangeval, maar niks …