Sökt på: Sökresultat
totalt 30 träffar
Onder die Sterre
Dit is die somervakansie, en Mark sien uit daarna om 'n groot avontuur te he!Maar wanneer sy ma en pa aankondig dat die gesin gaan kamp, raak hy bang.Sal Mark sy vrees vir die …
Ek Hou Van Winter I Love Winter
Winter is ''n prettige en pragtige seisoen om in die sneeu te speel, maar Jimmy, die klein hasie, is nie gereed vir die koue nie. Toe hy eers leer hoe om homself warm te hou, kon …
Goeienag, My Liefie!
Dis vir Alex moeilik om te gaan slaap, so hy begin verskonings uitdink. Nadat hy ''n storie voor slaaptyd gelees het, stel sy pa voor dat hulle saam ''n droom beplan wat hy graag …
Ek hou daarvan om te Deel
Jimmy en sy hasie-boeties hou daarvan om te speel, en vandag is Jimmy se verjaarsdag, so hy het baie speelgoed. Hy wil egter nie altyd deel nie, en daarom kan hy uitmis om pret te …
Soet Drome, My Lief Sweet Dreams, My Love
Dit is slaaptyd, maar Alice wil nog nie gaan slaap nie. Om deur haar slaaptydroetine te gaan, kalmeer Ma haar dogter deur haar te herinner aan al die wonderlike dinge wat hulle …
n Wonderlike Dag A wonderful Day
Hierdie boek oor dankbaarheid leer kinders om die goeie in alles raak te sien. Danny vertel vir Pa van sy dag en beskryf alles wat gebeur het. Alhoewel Danny se dag nie verloop het …
Ek Hou Van Herfs I Love Autumn
In hierdie kinderboek verken Jimmy, die klein hasie, die herfs, sy gunsteling seisoen. Hy geniet dit om buite te wees en met kleurvolle blare te speel. As dit begin reën, vind hy …
Amanda en die Verlore Tyd
In hierdie kinderboek ontmoet jy ''n meisie met die naam Amanda wat ''n gewoonte het om haar tyd te mors. Dit is totdat, eendag, iets towerend gebeur en Amanda uiteindelik besef …
Ek Hou Van Herfs
In hierdie kinderboek verken Jimmy, die klein hasie, die herfs, sy gunsteling seisoen. Hy geniet dit om buite te wees en met kleurvolle blare te speel. As dit begin reën, vind hy …
Onder die Sterre Under the Stars
Dit is die somervakansie, en Mark sien uit daarna om 'n groot avontuur te he!Maar wanneer sy ma en pa aankondig dat die gesin gaan kamp, raak hy bang.Sal Mark sy vrees vir die …
Ek Slaap Graag In My Eie Bed
Jimmy, die klein hasie, wil nie in sy eie bed slaap nie. Elke aand sluip hy in sy ouers se kamer in, en raak in hul bed aan die slaap. Tot een aand, toe iets onverwags gebeur... …