Sökt på: Sökresultat
totalt 8 träffar
Die onwillige Prinses
Die onwillige Prinses wat hou van seunsklere ontmoet die aantreklike Prins. Hy is genooi na haar 18de verjaarsdag onthaal.
Vermiste Lissa
Lissa is deur die Wyse manne gesteel en opgelei in hulle geheime. Wanneer sy by die huis kom, bring sy hierdie geskenke na haar dorpie.
Die Geheim
Almal het ''n geheim! Iets wat niemand mag weet nie. Dis eindelik ''n verligting as die gehem gedeel word.
Blouen Eiland
‘n Ras van blou mense woon op ‘n eiland, hulle hou nie van mense van ander kleure nie. Hierdie boek leer dat alle mense is die moeite werd om lief te hê.Baie kleurvolle …
Brooke se magiese avontuur
''n Klein dogtertjie wat magiese avonture droom. Sy het verskillende karakters in haar drome ontmoet.
''n Feë verhaal
‘n Skaam meisie sit alleen met feëtjies as haar enigste vriende, todat hulle haar leer om te glo in haarself.Baie kleur en lewendig.