Filter
Språkstudier: särskilda färdigheter
Filter
Dil ontdek iets waarvan hy baie hou ...Kolle! Kolle op sy klere, kolle op sy huis ...Hy maak selfs ''n winkel oop wat kolle verkoop. Kort voor lank is daar kolle net waar jy kyk! …
Dil kan nie wag nie. Vandag gaan hy en sy maats ''n skip bou. ''n Regte seerowerskip! En raai wie gaan die kaptein wees ...
Dil soek ''n nuwe naam.''n Naam wat beter by hom pas. Moet hy ''n langer naam kies? Of ''n snaakse naam? Of ''n naam wat lekker klink? Krok het ''n plan ...
Dil droom daarvan om ''n verskietende ster te sien. Hy wil graag ''n wens maak! Daarom besluit hy en Krok om wakker te bly. Maar dit is glad nie so maklik nie ...
Dil voel ''n bietjie siek. Hy hoes en proes. Krok sê hy moet in die bed bly. Maar Dil is nie ''n maklike pasiënt nie ... Het dokter Krok die regte medisyne om hom gesond te kry.