Självbiografier

Filter
  • Boerseun

    av

    E-bok, 2010, Afrikaans, ISBN 9781770221192
    Från 121 kr

    Boerseun is die hartroerende ware verhaal van ‘n tienjarige plaasseun se traumatiese maar fassinerende ervaringe gedurende die Anglo- Boereoorlog van 1899-1902.Wanneer die Engelse

  • Stroomop

    av

    E-bok, 2018, Afrikaans, ISBN 9781776091188

    Wat gaan deur ’n koerantredakteur se kop as ’n woedende John Vorster hom vroegoggend bel oor kritiese beriggewing? Hoe hanteer hy dit wanneer ’n kabinetsminister een van sy

  • Robey Leibbrandt

    av

    E-bok, 2019, Afrikaans, ISBN 9781868429790

    Die Suid-Afrikaanse Olimpiese bokser ROBEY LEIBBRANDT is gedurende die Tweede Wêreldoorlog deur die Nazi’s op ’n epiese tog in ’n klein seiljag van Europa na Suid-Afrika gestuur.Sy

  • Afrikaner-Sondebok?

    av

    E-bok, 2021, Afrikaans, ISBN 9781776190874

    In die vroeë 1940''s het die charismatiese Hans van Rensburg duisende volgelinge na die Ossewabrandwag gelok en die regering van Jan Smuts gekonfronteer oor sy deelname aan die

  • Louis Botha

    av

    E-bok, 2020, Afrikaans, ISBN 9781776190294

    “Hy was een van die grootste geeste ter wêreld.” – Winston ChurchillLouis Botha was 'n briljante Boeregeneraal wie se taktiese vernuf en intuïtiewe aanslag op die front vir etlike

  • Vereeniging

    av

    E-bok, 2011, Afrikaans, ISBN 9781415202968
    Från 129 kr

    “Dit was die begin van die einde van die ou orde: ons het nie geweet wat aangaan nie en kon nie meer sonder die ystervuis van die veiligheidsmagte regeer nie.” So sê Leon Wessels,

  • Dwars

    av

    E-bok, 2010, Afrikaans, ISBN 9781770201361
    Från 129 kr

    Max du Preez het ‘n helse storie om te vertel. Tydens sy loopbaan as ‘n hardegat-joernalis is hy drie keer afgedank; sewe keer weens laster gedagvaar; dertien keer krimineel

  • Die Brug

    av

    E-bok, 2020, Afrikaans, ISBN 9781928248095

    In vergeelde foto’s van drie dekades gelede staan oop gesigseuns vol bravade voor hul Ratel-gevegsvoertuie. Hierdie dienspligtiges van 61 Gemeganiseerde Bataljon Groep staan aan