Filter
  • Moordvis

    av

    E-bok, 2016, Afrikaans, ISBN 9781485903567

    ’n Grieselige gesig begroet speuradjudant Storm van der Merwe en haar hond op Grootbaai se strand: die lyk van ’n jong joernalis – sonder haar arm.Vir dié kusdorpie se inwoners is

  • Tuisland

    av

    E-bok, 2016, Afrikaans, ISBN 9781415206683
    Från 145 kr

    Kaptein Albertus Beeslaar het genoeg gehad van die platteland. Hy het pas sy bedanking ingedien, maar word vir een laaste sending die Kalahari in gestuur. Die dood van ’n San-leier

  • Adder

    av

    E-bok, 2016, Afrikaans, ISBN 9781485903116

    Klara Francke het ’n donker geheim. Sy is vasgekeer in ’n giftige huwelik met die sadistiese Johan. Sy leef in konstante vrees vir haar eie lewe en dié van haar tienerjarige seun.

  • Die onaantasbares

    av

    E-bok, 2017, Afrikaans, ISBN 9781776092697

    Die sprong van huursoldaat na huurmoordenaar was seker onvermydelik. Maar om dan te gaanstaan en verlief raak, dodelik.Toe die Sluiper se kamerade hom verraai, het sy siel gesterf.