Filter
  • Witboy in Berlyn

    av

    E-bok, 2019, Afrikaans, ISBN 9781868427598

    "Die honde en kinders verstaan Duits, maar ek nie."Toe sy vrou werk kry in Duitsland, besluit Deon Maas in ''n oogwink om Berlyn toe te trek. In hierdie intellektueel stimulerende,

  • Oor Grense

    av

    E-bok, 2018, Afrikaans, ISBN 9781868428878

    Ton Vosloo is een van die mees gerekende koerant- en sakemanne in Suid-Afrika. Gedurende sy loopbaan van sowat sestig jaar het Suid-Afrika op politieke front ''n drastiese ommekeer

  • Hartebreker

    av

    E-bok, 2017, Afrikaans, ISBN 9781868428410

    Vir die vroue wat hy met sy rolprentsterglimlag betower het, was Chris Barnard ''n hartebreker. Vir sy pasiënte ''n harteheler.Dié nuwe biografie oor Suid-Afrika se beroemdste

  • Amper Frans

    av

    E-bok, 2020, Afrikaans, ISBN 9781776190478

    Toe hy jare gelede vir die eerste keer in Parys aankom, sou die kunstenaar Louis Jansen Van Vuuren nooit kon dink dat hy eendag 'n château in die Franse platteland sou besit nie.In

  • Rassie

    av

    E-bok, 2023, Afrikaans, ISBN 9781770108738

    Rassie Erasmus is al geniaal genoem. Hy is al roekeloos genoem. Nog sy hele lewe lank het hy dinge anders gedoen. Nou, op sy kenmerkend openhartige manier, gesels Rassie oor sy

  • Fortuine

    av

    E-bok, 2021, Afrikaans, ISBN 9781868427574

    Die ongekende sukses van Afrikaner-sakelui het die afgelope drie dekades verras en verstom. ''n Aantal is vandag dollar-miljardêrs met uitgebreide internasionale belange. Die

  • Robey Leibbrandt

    av

    E-bok, 2019, Afrikaans, ISBN 9781868429790

    Die Suid-Afrikaanse Olimpiese bokser ROBEY LEIBBRANDT is gedurende die Tweede Wêreldoorlog deur die Nazi''s op ''n epiese tog in ''n klein seiljag van Europa na Suid-Afrika

  • Afrikaner-Sondebok?

    av

    E-bok, 2021, Afrikaans, ISBN 9781776190874

    In die vroeë 1940''s het die charismatiese Hans van Rensburg duisende volgelinge na die Ossewabrandwag gelok en die regering van Jan Smuts gekonfronteer oor sy deelname aan die

  • Jan Smuts

    av

    E-bok, 2017, Afrikaans, ISBN 9781868427437

    Jan Christiaan Smuts was ''n soldaat, staatsman, intellektueel en een van Suid-Afrika se grootste leiers. Tog word daar vandag min oor hom gepraat of geskryf, al beleef ons tans

  • Lied vir Sarah

    av

    E-bok, 2017, Afrikaans, ISBN 9781928257325

    “Dit is onder Sarah se dak wat ek geleer het hoe om te lewe en waar sy ons sou leer hoe om te sterf. Onder daardie dak het ek die waarde daarvan geleer om onbaatsugtig te gee en