Bilderböcker
Filter
Dis vir Alex moeilik om te gaan slaap, so hy begin verskonings uitdink. Nadat hy ''n storie voor slaaptyd gelees het, stel sy pa voor dat hulle saam ''n droom beplan wat hy graag …
Jimmy, die klein hasie, wil nie in sy eie bed slaap nie. Elke aand sluip hy in sy ouers se kamer in, en raak in hul bed aan die slaap. Tot een aand, toe iets onverwags gebeur... …
Jimmy die klein hasie gaan saam met sy gesin strand toe. Daar leer hy hoe belangrik dit is om ander te help. Wanneer Jimmy se sandkasteel deur ''n golf vernietig word, werk hulle …
Klein Jimmy hou nie daarvan om sy tande te borsel nie. Selfs wanneer sy ma vir hom ''n splinternuwe oranje tandeborsel gee, sy gunsteling kleur, gebruik hy dit nie soos hy moet …
Zandi droom van die groot blou oseaan en helderbont visse. Op ’n dag kry sy ’n spesiale geskenk, wat lei na ’n avontuur vol asemrowende onderwater-ontdekkings. Maar iets bedreig …
Almal is lief vir hul mama, maak nie saak hoe oud hulle is nie. In hierdie slaaptydstorie probeer Jimmy, die klein hasie, en sy ouer boeties aan die perfekte geskenk vir Mamma se …
Dit is slaaptyd, maar Alice wil nog nie gaan slaap nie. Om deur haar slaaptydroetine te gaan, kalmeer Ma haar dogter deur haar te herinner aan al die wonderlike dinge wat hulle …
‘Ek is Dankbaar’ wys hoe maklik dit is om dankbaar te wees vir alles in die lewe, selfs die klein dingetjies. Vandat jy wakker word in die oggend, om die warm son te geniet, en dan …