As jy smag om naby Jesus te weesAs jy die teenwoordigheid van God kon voelAs jy die diepte van Sy liefde kon waarneemEn Sy ewige goedheid kon herken ...Sal jy begin besefhoe …
Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie ''n Bybel is nie.Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die "Mense van die Boek", …
Geen een siening van die Bybelse boekvan Openbaring sal honderd persentkorrek kan wees nie, bloot omdat menseen dus profete feilbaar is, maar dieboekie ‘Revelation’ is een van die …
As God al die glorie wat op ons wag aan ons bekend moet maak, sal dit ons verstand te bowe gaan. Watter pryse sal jy in die hemel ontvang? Gaan jy ''n prys ontvang? As jy die Here …
Paul Rodney Turner, internasionale direkteur van Food for Life Global, die wêreld se grootste netwerk van organisasies wat plantgebaseerde voedsel voorsien, het ’n nuwe boek in die …
God se liefde is baie sterker as die vyand se slinkse planne. Maar, is die mens sterk genoeg om hierdie liefde te verstaan? Of is die vyand se bedrog te aanloklik?
Die doel van hierdie handboek is om jou te help om wakker te word tot ''n nuwe en meer progressiewe toestand. Dit bevat ''n paar basiese inligting om herinneringe aan te spoor wat …