Søkt på: was
totalt 10 treff
Ek wens ek was ''n sjokolade brownie
Chippy is nie gelukkig met wie hy is nie en wil ''n sjokolade brownie wees. Met hulp van sy onderwyseres, mev. Chipster, besef hy dat hy gelukkig kan wees met wie hy is, as hy in …
Toe als groen was
Normaal. Daai woord, daai ding wat ek nooit sal wees nie.Op haar agtiende verjaarsdag loop Marné weg van die huis af. Weg van Die Sending waar sy grootgemaak is tussen groen …
Wens Jy Was Hier
Frederico Batalha is ''n inspekteur van die regspolisie.Hy word na die Algarve gestuur om die ontdekking van ''n lyk in ''n sloping te ondersoek, en keer terug na sy jeug en na …
When We Were Endless
"De små tingens gud" av Arundhati Roy är en roman om de tragiska händelserna som utspelar sig i livet för två tvillingar, Estha och Rahel, och deras familj i delstaten Kerala i …
Toe ashope nog kampvure was: Stories om óú kampvure
Hierdie is 'n boek vir mense wat hou van die verplekke - daar waar min ander mense ook spore trap. Ook hulle wat lief is vir jag en die natuur. Hierdie boek vertel stories van ware …
Sy Was Siela
Sy was Siela is die verhaal van Katrien, 'n jong vrou wat daagliks met die liefde worstel. Sy besef nie dat sy in haarself verdwaal geraak het nie. In haar alledaagse bestaan word …
Ek was hier
Frankie se gesin is anders. Behalwe dat haar pa soos Atilla die Hun lyk, met sy wilde hare en harige voorarms, kom hy van Vlaandere en hy praat nog steeds Nederlands ”“ en soms ’n …
Toe ons in Ghrieshuis was
Gaan Kayla se lewe ooit weer oukei wees na Die Ramp? Die Ramp waarin hulle geliefde huis, Miernes, heeltemal afgebrand het en nou moet haar hele groot gesin in haar pa se ou …
Toe ons oneindig was
Kara Immelman se lewe is eintlik nogal uitgesorteer. Sy is in matriek en hoewel sy heeltemal te skaam is om gewild te wees, het sy vir Eduard, haar beste vriend van laerskooldae …
Dit was oorlog
In die 1970’s, 1980’s en vroeë 1990’s is honderde duisende jong mans vir militêre diensplig opgeroep. Die meeste het streng fisiese opleiding ondergaan en baie het aan die oorlog …