Søkt på: cecilia
Vi gjorde et søk på tittelen istedenfor cecilia som gavtotalt 27 treff
Stoppelbaardsoene in Santorini
Isak Clarke en sy aangenome seun, daag onverwags ’n dag vroeër in Santorini op. Isak is gewoond om sy sin te kry, maar hy sal dit nie met Gita regkry nie. As hy nie net die mooiste …
Nuwe drome
Hierdie omnibus is ’n samestelling van drie van Cecilia se vorige Romanzas: Die weddenskap, Toekomsbelofte en Net ’n stukkie papier.
Een nag in Parys
In Frankryk gaan Cara haar reuse liefdesteleurstelling afskud en mans eens en vir altyd vergeet. Maar toe kruis haar paadjie met die van die onmoontlik aantreklike Philippe en sy …
Instaanmeisie
Olivia staan vir haar identiese tweelingsussie in as haar kêrel se meisie. Dis nie net ’n gewaagde speletjie nie; daar kan harte breek. Dit kom Olivia gou agter, maar nie gou …
Liefde is ’n spansport & Belliedans op die duine
Hy trek haar styf teen hom vas en hulle sit virbaie lank net so en drink hulle nuwe geluk in.Nou verstaan Lisa hoe belangrik so ’n spanbounaweek is.
Cecilia se Verhaal
Cecilia is op soek na ''n nuwe mens, maar sal sy die regte een vind. Sy hoor hulle is baie moelik om op te lei.
Lea lief apies: Grypdiewe en gevaar
Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Lea en haar klasmaats is op pad na ’n primaatskuiling toe om vir ’n …
’n Hart is net atome
’n Hart is net atome is a fantastic graphic novel by beloved teen romance writer Cecilia Steyn and illustrator Danielle Albertyn. Pho is a Chinese Afrikaans girl with an iron fist, …
’n Huis vir altyd
Milan se lewe is ’n gemors: Haar man is oorlede; sy is vir die eerste keer in haar lewe arm, en haar enigste besitting is ’n vervalle huis op Vaalkrans. Gooi ’n liefdesdriehoek en …
Vrydag is ek verlief
Ella Olivia has some serious list-making skills and tries to plan her life down to a T, because she believes that all bad things happen on Fridays.After a ridiculous incident that …