Søkt på: Søkeresultat
totalt 295 treff
Skep ’n Tuiste – 75 Dekor- en Leefstylprojekte
Skep ’n Tuiste is ’n samestelling van 75 kreatiewe en inspirerende projekte vir in en rondom die huis. Die skrywers gebruik alledaagse items en gee dit ’n nuwe kinkel met …
In sneeu geskryf
In Rusland aan die begin van die twintigste eeu vind twee priesters vertroosting in mekaar se arms teen die Siberiese winter en die bloedige opmars van die Rooi Leër. Dekades …
Die kapokdokter
Hy staan met sy rug na sy opponent toe gedraai. Die rewolwer in sy hand is gelaai en gereed om afgevuur te word. Die Kaap de Goede Hoop. ’n Jong dokter, James Barry, stap aan wal …
Die Amptelike K53 Slaag jou leerling- en bestuurders-lisensies maklik
Hierdie topverkoper bied bestuurderslisensiekandidate weereens ’n grondige kennis van alles wat hulle moet weet om hulle vir hul leerlinglisensie- en K53-bestuurstoetse voor te …
Slaafs
’n Dag in die lewe van drie speurders van die Khayelitsha-polisiestasie is nie paintball speel nie. Vra maar vir kaptein Nicci de Wee, “Ounooi” soos haar kollega Blackie haar noem. …
Boerseun
Boerseun is die hartroerende ware verhaal van ‘n tienjarige plaasseun se traumatiese maar fassinerende ervaringe gedurende die Anglo- Boereoorlog van 1899-1902.Wanneer die Engelse …
Misverstand
Willem Prins bewandel die strate van Parys. Eens was hy op koers om ’n gerekende skrywer in Suid-Afrika te word, maar na jare se probeer wink die koue water van die Seine – miskien …
Diep spoor
In die stormagtige jare voor en tydens die groot trek raak drie vroue se lewe vervleg in ’n stryd om voortbestaan. Lojaliteit word getoets en inbors word beproef.Katrien is ’n …
Geen engel nie
Nuwe plek, nuwe skool, nuwe mense. Ek het my eenkant gehou, net in die middae pinball gespeel by die Griek se kafee op die hoek. Pinball was my ding. My nuwe klasmaats het gesien …
Ek Wonder Wie?
Ons weet almal hoe nuuskierig jong kinders is, veral oor die wêreld rondom hulle, en die konstante vloed vrae wat hulle vra. Ek Wonder Wie? beantwoord ''n paar van die dinge …
Die verste uur
Jy’s ’n skaam student. Gemiddeld maar nuuskierig. In die oë van die meisie van jou drome is jy ’n bleeksiel. Jy is platsak en gryp die eerste die beste geleentheid aan om ekstra …
Idees Vol Vrees
Kobus Galloway se Idees Vol Vrees-tekenprente het Suid-Afrika binne maande na hul eerste verskyning stormenderhand verower. Dié ongewone, spitsvondige en grappige Afrikaanse …