Søkt på: Søkeresultat
totalt 144 treff
Ek wens ek was ''n sjokolade brownie
Chippy is nie gelukkig met wie hy is nie en wil ''n sjokolade brownie wees. Met hulp van sy onderwyseres, mev. Chipster, besef hy dat hy gelukkig kan wees met wie hy is, as hy in …
Verhale van Erana: Die Kryger se Vloek
Hy wat met monsters onderhandel, pasop! ''n Held smee ''n onheilige onderhandeling met ''n heks en leer dat magie nooit vergeet nie.''n Verhaal van Erana Novelle
Tien lukrake en baie kort kortverhale
Beskrywing van die bundel:Die bundel bevat tien lukrake kortverhale. Van die kortverhale is snaaks, ander is afgryslik, maar die meeste van die kortverhale is bloot vreemd. Die …
Nooit Meer as Twee Keer
‘n Boodskap gevind in ‘n bottel en die nuuskierigheid van ‘n antiekhandelaar sal Vincent Germano lei tot ‘n ondersoek waarvan die gevolgtrekking net as vergesog gestel kan word. …
Die bedrieËr: Nie net ontrouheid nie
''n Bedrieër is ''ENIGIEMAND'' wat in ''n oneerlike manier optree, op enige vlak (finansieël, emosioneel, spiritueel of fisies) ten einde ''n selfsugtige voordeel te bekom. . …
Die wereld is my drom
Vir kinders is die hele wereld ''n onweerstaanbare speelgrond wat smeek om pret te he. In die verblywende kindersboek, die wereld is my drom, is die pret dat Hudson dromme speel. …
Fokus Van Godsdienstige Toewyding, Godsdienstige OriËntasie Tussen Self-GeÏdentifiseerde Christene
Hierdie studie behels om die verhouding tussen die fokus van godsdienstige toewyding en godsdienstige oriëntasie van die verhoudings toewyding aan Christus tussen selferkende …
Dankie God vir Sy Engele Wat Oor Jou Waak
As jy smag om naby Jesus te weesAs jy die teenwoordigheid van God kon voelAs jy die diepte van Sy liefde kon waarneemEn Sy ewige goedheid kon herken ...Sal jy begin besefhoe …
Vier Seisoene Van Vreugde
Moeder Bok het ''n baba bokkie wat in die laat lente gebore was wat sy "Buck" genoem het. Ons volg Buck deur sy eerste lewensjaar, wat lente, somer, herfs en winter insluit. Elke …
Maak geld deur beroemdes se handtekeninge en nog vele meer te versamel.
Jy kan geld maak deur boeke, gratis handtekeninge, kroeg-biermatjies en selfs doringdraad te versamel!
Ebola Uitbraak Oorlewings Gids
Wanneer dit kom by nuus oor die Ebola virus, het baie mense verskriklik angstig geword dat die land ‘n Ebola epidemie hanteer in plaas van verskillende geisoleerde gevalle van …
Krabbel : Hoe om Krabbel Te Bemeester in 6 Maklike Stappe
Voor iemand probeer leer hoe om te krabbel moet hy of sy verstaan wat gekrabbel regtig is.Die word krabbel is Duits, en verwys na ‘n persoon wat ‘n sot was, of eenvoudig op ‘n …