Søkt på: Søkeresultat
totalt 6 treff
Hartsman & In ouma Naomi se strik
Ná ’n liefdesteleurstelling doen die internasionale model, Sasha Winckler, haar voor as ’n bibliotekaresse en vlug na haar broer se plaas in die Drakensberg. Hier ontmoet sy die …
Uitgewerp: Uitgewerp - Marizka Coetzer: Die Storie
'n Ware verhaal.Haar naam is Marizka Coetzer. Sy is 'n joernalis. Sy is Uitgewerp.Sy naam is Le Roux Steyn en nadat hy staatsgetuie gedraai het. is hy in Mei, 25 jaar tronkstraf …
Bittersoet begeerte & Krimpvarkies en uitstekende geselskap
Is tien jaar genoeg tyd om jou van jou ware liefde te laat vergeet, wonder Sidney. Sy is intussen self getroud en Ryno sal haar nie eers herken as hy weer sy gesig op Kroonheuwel …
’n Mooi vyand & Mia se Goliat
Na sy huwelik weet jonker vir ewig en altyd is nie vir hom nie. Nee, dankie. die laaste ding wat hy verwag is dat die vrou wat sy ma se besigheid teiken, aan sy hart begin pluk. …
’n Pa vir Alexa & Poetse en Kondensmelkkoffie
Jessica het twintig jaar gelede Italië met ’n gebroke hart verlaat. Marcello weet hy het haar seergemaak, maar hy weet nie van sy dogter nie. Kan hul liefde die onthulling van …
Sirkusboere
Dit is 'n jaar na die Anglo-Boereoorlog, en in die middel van 'n sirkus-arena in die Amerikaanse hartland staan 'n man in wat later jare as die tipiese drag van Boerekrygers herken …