Søkt på: Søkeresultat
totalt 42 treff
10 pretstories - 2-5-jariges - Ideaal vir slaaptyd
Hierdie boek is gevul met oorspronklike stories wat alle jong kinders sal geniet. Jou kind sal verseker dadelik van elkeen van die karakters hou en hul avonture baie geniet. Die …
Gelyke vennote
Charlie word ’n boukontrakteur soos haar pa. Manswêreld. Sy moet haarself bewys. En Adam Vrey maak haar lewe moeilik, op baie maniere. Sy sal hom wys! As die vent net nie so …
Leer my ken
Marina wil so graag ’n sorgelose jeug hê, maar geld – of eerder die gebrek daaraan – staan in haar pad. Dan stap haar buurvrou se broer by haar lewe in… Riaan is ’n musikant en ’n …
Reënboogrant Tieners 9: Sake van die hart
Shani en Sunette beplan hulle gesamentlike verjaardagpartytjie ”“ een van Reënboogrant se groot gebeurtenisse van die jaar. Vanjaar hou hulle ’n partytjie waarheen almal maskers …
Reënboogrant Tieners 5: Hartebreker
Daar’s ’n nuwe hartebreker in Hoërskool Reënboogrant. Hy’s baie handsome en het boonop ’n hoofrol in ’n nuwe sepie. Nou soek die vervaardigers na ’n meisie vir ’n byrol. Shani is …
Reënboogrant Tieners: Omnibus 1
Een van die gewildste Afrikaanse reekse vir tieners is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar suster Sunette se lewe ”“ …
Mode en Motors
Nes sy op haar eie voete leer staan, kom ’n man en swiep hulle onder haar uit. Nicola Steyn droom van Londen waar sy glo haar ouers se goeie naam en sakke geld vir haar die deure …
Liefde met ’n glimlag & Dans na die toekoms
Niemand dink aan romanse terwyl iemand in jou mond rondkrap nie. Maar Anandi se nuwe tandarts is nie ’n middeljarige oomie met vergete instrumente nie. Allesbehalwe. Hy is ’n jong …
Reënboogrant Tieners 1: Partyties en penaries
Shani is keelvol. Vir wat mag sy nie na Japie se partytjie toe gaan nie? Sy is amper sestien, maar haar pa behandel haar asof sy ’n babatjie is. Maar waar Japie en Rachelle is, is …
Reënboogrant Tieners 10: Liefde in Londen
Shani kan haar geluk nie glo nie ”¦ haar ouers neem die hele gesin vir ’n kort vakansie Londen toe! Sunette weet nie so mooi of die paar dae in Londen ’n goeie plan is nie. Haar …
Ons twee saam
Hy is aantreklik, dink sy steeds effens onsamehangend. Uiters aantreklik. Die spreekwoordelike tall dark and handsome. Amper outomaties kyk sy af na sy linker ringvinger. Geen …
Reënboogrant Tieners 11: Paaie van die hart
Sy naam alleen laat haar hart vinniger klop. Leon. Leon Louw. Hy is verskriklik aantreklik en sy oë is baie blou. Sy mond is incredibly soenbaar, al het dit ’n nors trek. Shani …