Søkt på: Søkeresultat
totalt 13 treff
Kinder Kampioene
Boek beskrywing:Hierdie reeks van vyf kortverhale vir kinders is geskryf om die volgende beginsels aan kinders deur storievertelling te leer:Eerlikheid (Die Towerblomme)Volharding …
Tier verloor sy strepe
Welkom in die wereld van “Die Woudties”“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.In hierdie boek verloor Aga, die tier sy strepe- …
Die Woudties en die Sang Kompetisie
Agterblad:Welkom by die wêreld van “Die Woudties”. “Die Woudties” is ‘n kinderboek reeks waarvan elkeen ‘n unieke storie vertel omtrent die avonture van vyf woud diere.In hierdie …
Die Woudties ry Trein
Welkom in die wereld van “Die Woudties”!“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats. Die reeks is eers in engels gepubliseer en staan …
Kiki in ''n bottel
“Die Woudties” is ‘n reeks kinder boeke wat elk unieke verhale vertel van vyf diere in die woud.In hierdie verhaal sit Kiki die apie vas in ‘n bottel. Sy vriende is almal bang vir …
Die Besoeker
Agterblad :Welkom in die wereld van “Die Woudties”“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.In hierdie boek maak ''n vreemde …
Olifant kul sy vriende
Boekbeskrywing:Olifant is honger. Na ''n bietjie verkenning ontdek hy ''n land vol wortels en piesangs. Daar is net een probleem… Daar is bye tussen hom en die heerlike piesangs en …
Abbit sit vas
Welkom in die wereld van “Die Woudties”“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.In hierdie boek sit Abbit die hasie in ''n boom …
Raff se verjaarsdag
Welkom in die wereld van “Die Woudties”“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.In hierdie boek beplan die diere maats vir Raff …
Die Woudties bou ''n boomhuis
Welkom in die wereld van “Die Woudties”“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.In hierdie boek leer die Woudties om hulle blyplek …
Die Kielieboom
Daar is baie wonders rondom ons, ons moet dit net raak sien…Familie koop ? nuwe huis en hul gestremde dogter, Katryn hoor snags geluide vanuit die rigting van die boom. Sy gaan …
Die Woudties spook in ''n kasteel
Welkom in die wereld van “Die Woudties”.“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.“Die Woudties” is oorspronklik in Engels geskryf …