Sökt på: Sökresultat
totalt 164 träffar
Hoendervleis: Grillerige stories en rympies
Kom slaap ’n nag lank in die spookkamer. Vind uit wat gebeur as jy ’n poets op ’n onnie soos Juffrou Grimbeek bak. Waag dit om ’n paar baie spesiale handskoene aan te trek. Ontdek …
Hoezit 5: Die wonderwêreld van voëls
Hoe kry party voëls dit reg om duisende kilometer te vlieg sonder om te verdwaal? Watter voël se oë is groter as sy brein? Hoe groot is die wêreld se kleinste voëlsoort? Met 48 …
CAPS Perfek
Blonde hare … Helderblou oë …’n Skitterwit glimlag … Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net ’n doodgewone ou. Hoe kan hy die …
Max die masjien
Wat sal jy doen as jy ’n week lank ’n rofstoeier as jou persoonlike lyfwag kan hê? Die skoolboelie ’n les lees? ’n Paar lesse neem sodat jy jou tweelingbroers op hul plek kan sit? …
Kas Vol Monsters 1: Die Groen Hand
Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Daar is iets vreemd aan die nuwe huis ... In die middel van die nag hoor Vincent iemand aan sy kasdeur klop. Toe hy ondersoek instel, …
Hoezit 6: Die wonderwêreld van dinosourusse
Hoeveel tande het ’n T-rex gehad? Het party dinosourusse vere gehad? Waarom het die dinosourusse uitgesterf? Watter dinosourusfossiele is in Suid-Afrika ontdek?Hierdie boek is …
Z is vir Zackie: Die pretpark
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en …
Zackie Mostert Omnibus 1 (boek 1-5)
Vyf Zackie-avonture in een fantastiese omnibus! Granaatstraat is ’n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie. Dis immers die straat waarin Zackie Mostert woon. En waar …
My boetie dink hy is Batman
Wat is erger as om jou ouma se toonnaels te knip? Is krokodille vir enige iets bang? En hoe lyk ’n gewone dag by ’n skool vir seerowers? Maak jou sitplekgordel vas vir nog ’n …
Z is for Zack: The Zoo
(9) Zackie se klas gaan vandag dieretuin toe! Maar Anton die boelie gaan ook saam. Gaan hy almal se dag bederf?