Sökt på: Sökresultat
totalt 232 träffar
Krok en Dil Vlak 3 Boek 4
Krok en Dil ontmoet 'n nuwe maat. Hy hou van lees, net soos Krok. Hy hou van kosmaak, net soos Krok. Hy kan vinnig ry en toertjies op sy skaatsplank doen. Gaan hy dalk Krok se nuwe …
Krok en Dil Vlak 3 Boek 9
Dil ontdek iets waarvan hy baie hou ...Kolle! Kolle op sy klere, kolle op sy huis ...Hy maak selfs ''n winkel oop wat kolle verkoop. Kort voor lank is daar kolle net waar jy kyk! …
Hoendervleis: Grillerige stories en rympies
Kom slaap ’n nag lank in die spookkamer. Vind uit wat gebeur as jy ’n poets op ’n onnie soos Juffrou Grimbeek bak. Waag dit om ’n paar baie spesiale handskoene aan te trek. Ontdek …
Hoezit 5: Die wonderwêreld van voëls
Hoe kry party voëls dit reg om duisende kilometer te vlieg sonder om te verdwaal? Watter voël se oë is groter as sy brein? Hoe groot is die wêreld se kleinste voëlsoort? Met 48 …
CAPS Perfek
Blonde hare … Helderblou oë …’n Skitterwit glimlag … Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net ’n doodgewone ou. Hoe kan hy die …
Max die masjien
Wat sal jy doen as jy ’n week lank ’n rofstoeier as jou persoonlike lyfwag kan hê? Die skoolboelie ’n les lees? ’n Paar lesse neem sodat jy jou tweelingbroers op hul plek kan sit? …
Minki se skoolkonsert
Minki en haar maats is opgewonde oor die skoolkonsert wat voorlê. Hulle klas gaan Aspoestertjie opvoer, en dit gaan fantasties wees! Minki en Natalie is seker Lara gaan die hoofrol …
Krok en Dil Vlak 3 Boek 5
SuperDil is hier!Hy is groen en sterk en fiks.Hy skrik vir net mooi niks.Kan SuperDil regtig die wereld red?
Kas Vol Monsters 1: Die Groen Hand
Is jy dapper genoeg om in die kas te loer? Daar is iets vreemd aan die nuwe huis ... In die middel van die nag hoor Vincent iemand aan sy kasdeur klop. Toe hy ondersoek instel, …
Hoezit 6: Die wonderwêreld van dinosourusse
Hoeveel tande het ’n T-rex gehad? Het party dinosourusse vere gehad? Waarom het die dinosourusse uitgesterf? Watter dinosourusfossiele is in Suid-Afrika ontdek?Hierdie boek is …